Skip to content

Thabo Mbeki verdedig die omstrede “Kill the Boer”-lied [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki het die omstrede “Kill the Boer”-lied verdedig en sê dis ʼn simboliese uitdrukking van die teenapartheidstryd. Die lied was verlede week in die kollig nadat president Donald Trump tydens sy ontmoeting met president Cyril Ramaphosa by die Withuis ʼn video gespeel het waarin EFF-leier Julius Malema dit dreunsing. Mbeki het aan die SABC gesê die wat dit as ʼn letterlike oproep tot geweld beskou, oordryf dit vir politieke doeleindes:

ENG MbekiOnChant