# Die Thabo Mbeki-stigting bied hierdie week sy tweede Afrika Vrede en Sekuriteitsdialoog in Magaliesburg, Gauteng aan. Die organiseerders sê vertragings met visums van bykans helfte van die die een-honderd-75 genooide gaste kan bywoning ontwrig, maar die dialoog sal voortgaan. Die uitvoerende hoof van die stiging, Max Boqwana, het aan SABC News gesê die vier-dagforum bring Afrika-leiers en ontleders bymekaar om oplossings te vind vir konflikte in Afrika, insluitend in die Demokratiese Republiek die Kongo:
Thabo Mbeki-stigting bied Afrika-vredesdialoog aan [KLANK]
ENG-BoqwanaOnDialogue