# Oudpresident Thabo Mbeki is hierdie naweek in Tanzanië vir die jaarlikse Afrikadag-lesing in Dar-es-Salaam. Die geleentheid vier Afrikadag en vereer gevalle vryheidsvegters. Vanjaar se lesing fokus op Afrika se selfbeskikking en die blou ekonomie as kritiek vir die toekoms van die vasteland. Mbeki het die Tuin van Herinnering in Morogoro besoek en hulde gebring aan die pionierjoernalis, vertaler en komponis van geestelike liedere, Tiyo Soga:
Thabo Mbeki in Tanzanië vir jaarlikse Afrikadag-lesing [KLANK]
ENG-MbekiOnSoga