Skip to content

Tesourie gaan verkrygingswette versterk om onwettige politieke befondsing te keer [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die Nasionale Tesourie werk daaraan om verkrygingswette te versterk om onwettige poltieke befondsing te verhoed. Hy het die hoofrede gelewer op die Verkiesingskommissie se simposium oor politieke befondsing in Durban. Godongwana sê wysigings sal gedoen word aan die Wet op die Befondsing van Politieke Partye en ander finansieringswette om skuiwergate toe te maak en verantwoordbaarheid te verbeter:

TERUGAANKONDIGING: Hierdie verslag is deur die Nasionale Persklub beskikbaar gestel.

ENG GodongwanaOnIllicitFinancing