Skip to content

Tesourie gaan R7,1-miljard aan munisipaliteite vrystel [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die Nasionale Tesourie gaan Vrydag begin om die res van die uitstaande billike-aandeeltoekennings aan munisipaliteite vry te stel. Die fondse van 69 munisipaliteite is teruggehou weens versuim om aan die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur te voldoen. Godongwana sê die maatreël is ingestel om finansiële aanspreeklikheid te verbeter. Hy bevestig altesaam 7,10-miljard-rand sal betaal word aan munisipaliteite wat voldoen aan die finansiële voldoeningsvereistes:

ENG-GodongwanaOnFunds