Skip to content

Tesourie bevestig hy gebruik biometriese data om spookwerkers te identifiseer [KLANK]

# Die waarnemende data-ontledingsbeampte van die Nasionale Tesourie, Ayanda Hlatshwayo, het aan die Parlement gesê hulle gebruik ‘n proses om biometriese en fotodata met die Departement van Binnelandse Sake te verbind om amptenare sonder geldige ID-nommers te identifiseer. Hlatshwayo sê die stelsel toon afwykings in salaris- en administratiewe datastelle, insluitend bankrekeninge. Sy bevestig daar word tans voorlopige toetse uitgevoer met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om spookwerkers te identifiseer:

ENG-HlatshwayoOnGhostWorkers