# Eskom sê Eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad sal nou teen die einde van Augustus weer aanlyn wees. Daar is aanvanklik verwag dat die eenheid dié maand weer in diens sou wees. Die eenheid van 930-megawatt is tans afgeskakel vir die tweede fase van ‘n langtermyn-bedryfsverlenging. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die hersiene tydlyn is te wyte aan foute wat tydens inspeksies en onderhoud gevind is. Sy voeg by die vertraging sal nie die risiko van beurtkrag verhoog nie:
Terugkeer van Koeberg se Eenheid 1 vertraag, sonder gevaar vir beurtkrag [KLANK]
ENG MokwenaOnDefects