# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad vra lede van die media om foutiewe beriggewing oor sy nuutverkose leierskap te vermy, nadat sy nasionale verkiesingskonferensie in Gauteng gehou is. Die organisasie verduidelik Fanyana Sibanyoni is die nuwe herverkose tweede adjunkpresident en nie die omstrede taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni, soos in sekere gevalle berig is nie. Rebecca Phala van Santaco sê feitlike beriggewing is belangrik om openbare vertroue in sy leierskap te handhaaf:
Taxiraad bepleit feitlike verslaggewing oor nuwe nasionale leierskap [KLANK]
ENG PhalaOnAccurateReporting