# Die stigter van Tax Justice SA, Yusuf Abramjee, sê die 30-miljard-rand wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in die afgelope jaar van georganiseerde misdaad verhaal het, beklemtoon beide ‘n beduidende oorwinning en ‘n sterk waarskuwing. Die inkomstediens het aan die lig gebring daar is ná slegs 198 ingewikkelde ondersoeke oor hierdie misdaad, 30-miljard-rand verhaal. Abramjee sê hierdie syfers moet dien as ‘n waarskuwing oor die miljarde wat steeds van noodsaaklike openbare dienste na misdadigers herlei word:
Tax Justice SA sê R30-miljard wat van misdadigers verhaal is, toon reuse-probleem met onwettige handel [KLANK]
ENG YusufonIllicitTrade