# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het alle beskikbare brandbestrydingsbronne opgekommandeer nadat drie afsonderlike brande gistermiddag en gisteraand in die Tokai-gebied van Tafelberg Nasionale Park uitgebreek het. Twee brande is oornag onder beheer gebring, maar die derde een is steeds aktief. Dit brand tans in die rigting van Elephants Eye en die Gym Thickets. SANParks se […]
# Sokker: Gauteng se premier Panyaza Lesufi het Mamelodi Sundowns gelukgewens nadat hulle die Konfederasie van Afrika-sokkerkampioeneliga se eindronde gehaal het. Yasser Ibrahim se eie doel het Masandawana volgens die wegdoelreël hul derde CAF-eindronde en eerste sedert 2016 verseker. Sundowns kom in die eindronde teen Pyramids FC te staan. Lesufi sê die mylpaal is ʼn […]
# National Police Commissioner, Fannie Masemola, is appealing to members of the public for assistance in finding three missing Constables. Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge were travelling in a white VW Polo sedan from Bloemfontein to their area of deployment in Limpopo when they went missing. Police spokesperson, Athlenda Mathe, says their last […]
# The South African National Parks mobilised all available firefighting resources as three separate fires started yesterday afternoon and early evening in the Lower and Upper Tokai areas of Table Mountain National Park. Fires one and two were successfully contained overnight, but the third fire remains active. It is currently burning toward Elephants Eye and […]
# Die DA in KwaZulu-Natal sê die MK-party in die provinsiale wetgewer gaan voort om leuens te versprei en dié keer oor die uitslag van verlede jaar se algemene verkiesing. Oudpresident Jacob Zuma se party beweer daar is met die verkiesing geknoei. Imran Keeka van die DA sê hierdie vals bewerings wat die MK-party dié […]
# Soccer: Gauteng premier Panyaza Lesufi has congratulated Mamelodi Sundowns for reaching the Confederation of African Football Champions League final. Yasser Ibrahim’s own goal saw Masandawana progress on the away goals rule and reach their third CAF final and first since 2016. Sundowns will face Pyramids FC in the final. Lesufi says this milestone is […]
# The DA in KwaZulu-Natal says the MK Party in the provincial legislature continues to peddle lies, this time regurgitating from its own disinformation handbook over the outcome of last year’s general election. Former president Jacob Zuma’s party claims the elections were rigged. The DA’s, Imran Keeka, says this false narrative, spewed by MK Party […]
# Die DA eis dringende geregtigheid vir die slagoffers van die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg, waar meer as 70 mense in 2023 dood is. Die party sê onlangse bewerings dat ’n bekentenis onder dwang van ’n dwelmbaas gemaak is, het naasbestaandes verder getraumatiseer terwyl hulle op antwoorde wag. Andrew de Blocq van die […]
# ‘n Vlak 4-weerwaarskuwing bly van krag in KwaZulu-Natal, waar swaar reën ernstige ontwrigting veroorsaak. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor voortgesette nat weer en moontlike oorstromings. In eThekwini het twee huise in uMlazi ingetuimel weens modderstortings. Een mens is dood en vyf beseer. Senzelwe Mzila van die Departement Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het inwoners […]