# Soccer: Manchester United coach Ruben Amorim admitted he has thought about quitting, as the under-fire boss revealed he sometimes “hates” his players. Amorim sparked speculation he is considering leaving Old Trafford with a cryptic interview after United’s humiliating League Cup second round defeat against fourth tier Grimsby on Wednesday. United’s penalty shoot-out loss to […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het stappe gedoen om 89-miljard-rand se buitelandse hulp te verhoed wat deur die Kongres goedgekeur is. Dit dui op ‘n moontlike federale stilstand na 30 September omdat Demokrate daarteen gekant is. Trump skryf aan die Huis van Verteenwoordigers die besnoeiings raak programme van die Departement van Buitelandse Sake en […]
# US President Donald Trump has moved to block 89-billion-rand of congressionally-approved foreign aid. This raises the likelihood of a federal shutdown after 30 September as Democrats oppose the policy. Trump wrote a letter to the House of Representatives saying the cuts affect programmes of the Department of State and the United States Agency for […]
# Die gewese pastoor Colin Davids van Platinum Forex en sy mede-aangeklaagde, Derek Bredenkamp, is elk nege jaar tronkstraf in die Handelsmisdaadhof in Bellville, Kaapstad, opgelê oor ‘n Ponzi-skema van 329-miljoen-rand. Hulle is in Junie skuldig bevind in die saak wat ‘n dekade lank geduur het. Ondersoekers het bevind Platinum Forex was nie geregistreer nie […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Ekurhuleni, Gauteng, sê alle taxi-bedrywighede is hervat na gister se tydelike opskorting. Dit is gedoen om te betoog teen herhaalde beslagleggings op voertuie, hoë fooie om dit terug te kry en staatsowerhede se stadige lisensiëringsprosesse. Santaco se provinsiale sekretaris, Zweli Mnisi, het pendelaars om verskoning gevra vir die ongerief. […]
# Former-pastor Colin Davids of Platinum Forex CC and co-accused Derek Bredenkamp have been sentenced to nine years in prison by the Bellville Specialised Commercial Court in the Western Cape for siphoning 329-million-rand in a ponzi scheme. The duo were convicted in June 2025 for the decade-long case. Investigations revealed Platinum Forex was unregistered and […]
# President Cyril Ramaphosa sê die 2025 Zimbabwe Landbouskou in Harare bied waardevolle insigte vir Suid-Afrika se landbou. Ramaphosa het Zimbabwe se beleidshervormings, belegging in besproeiing en meganisering, en ondersteuning vir groot- en kleinskaalse boere geprys. Ramaphosa het beklemtoon dat landbou noodsaaklik is vir die handhawing van werksgeleenthede en het gevra vir verhoogde belegging in […]
# Die vakbond Giwusa veroordeel die beëindiging van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap se diensooreenkoms met die Posbank. Hy voer aan die skuif sal miljoene ontvangers van maatskaplike toelaes dwing om privaat banke te gebruik, wat winste vir groot banke genereer, maar openbare dienste benadeel. Die vakbond eis dat die besluit omgekeer moet word. Giwusa se […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die Hooggeregshof in Pretoria se verwerping van die aansoeke wat die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga aanhangig gemaak het, bevestig die regering se pogings om werkplektransformasie te bevorder. Die twee sake-organisasies het gepoog om die sektorale teikens van die Wet op Gelyke Indiensneming omver […]