# Brittanje het nuwe sanksies teen Russiese amptenare en jeugorganisasies aangekondig. Die betrokke partye word gekoppel aan, waarna Londen verwys as, Moskou se beleid om Oekraïense kinders te deporteer, te indoktrineer en te militariseer. Westerse regerings en aktiviste het Moskou beskuldig dat hulle kinders met geweld na Russiese grondgebied gedeporteer het nadat hy in Februarie […]
# The R36 road near Morokolotsi in Mopani District is now open for traffic following an earlier closure due to an accident. A Toyota light delivery van collided head-on with a Toyota minibus while the van was overtaking on a barrier line. The Limpopo Department of Transport and Community Safety says the driver and passenger […]
# Die Europese Unie het jel-naelpolitoer wat die chemiese middel TPO bevat in naelsalonne verbied, oor vrugbaarheid- en kankergevare. Die middel verhard die naelpolitoer onder ‘n ultravioletlig, maar word tans as giftig beskou vir menslike voortplanting. Salonne in die EU moet onmiddellik ophou om TPO-produkte te gebruik en van bestaande voorraad ontslae raak. Vervaardigers sal […]
# Die Johannesburgse Metropolisie berig vyf mense is dood en talle beseer in ‘n noodlottige botsing op die N1-Noord-snelweg in Midrand. ‘n Taxi het omgeslaan tussen die Buccleuch-wisselaar en die Allandaleweg-afrit en reuse-verkeersontwrigting veroorsaak. Xolani Fihla van die metropolisie raai motoriste aan om die gedeelte te vermy en alternatiewe roetes te gebruik, en versigtig en […]
# Britain announced new sanctions against Russian officials and youth organisations linked to what London called Moscow’s policy to “deport, indoctrinate and militarise Ukrainian children”. Moscow has been accused by Western governments and activists of forcibly deporting Ukrainian children to Russian territory after it invaded Ukraine in February 2022. The International Criminal Court in The […]
# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het die herbekendstelling van Nasi iSpani aangekondig om 45-duisend werksgeleenthede en opleidingsgeleenthede te skep vir jongmense wat nie werk of studeer nie. Die program sal internskappe, werkgeïntegreerde leerwerk, ambags- en tegniese vaardigheidsontwikkeling, en staatsdiensrolle aanbied. Lesufi het op ‘n nuuskonferensie gesê die projek het ten doel om staatskapasiteit te […]
# Die DA is bekommerd oor ‘n video wat na bewering ‘n beampte van die Stellenbosch Munisipaliteit wys wat rassistiese uitsprake maak en onwettige arbeidspraktyke bevorder. Willie Aucamp van die DA sê sulke uitsprake is strydig met hulle waardes van nie-rassigheid en regverdigheid. Aucamp sê die DA pas nie kaderontplooing toe nie en verwag ‘n […]
# The Johannesburg Metro Police Department says a fatal accident on the N1 North freeway in Midrand has left five people dead and several others injured. A taxi overturned between the Buccleuch Interchange and Allandale Road, causing major traffic disruptions. JMPD spokesperson Xolani Fihla advised motorists to avoid this section and use alternative routes, while […]
# Public Interest South Africa veroordeel verslae dat die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene ‘n forensiese maatskappy aangestel het om fluitjieblasers wat korrupsie blootlê, te ontmasker. Die agentskap bestuur pensioene vir 1,7-miljoen werknewers en pensioenarisse. Die uitvoerende hoof van die agentskap, Kedibone Madiehe, is sedertdien geskors oor bewerings van verkrygingsmisdrywe. Die voorsitter van Public […]