# Die UDM het aan die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge geskryf om munisipaliteite se toenemende besteding op watertenkwa-dienste dringend te ondersoek. Die Stad Tshwane het onder skoot gekom nadat 777-miljoen-rand volgens berigte aan watertenkwaens bestee is in die boekjaar wat in Junie 2025 geëindig het. UDM-woordvoerder Thandi Nontenja sê hulle het toenemende bewyse […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle verwelkom met versigtigheid die pogings van die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, om korrupsie in die land se gesondheidstelsel uit te roei. ‘n Ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid het onlangs aan die lig gebring dat die Tembisa-hospitaal in Gauteng twee-miljard-rand verloor het weens beweerde tenderbedrog en onreëlmatighede. Claude […]
# Die wetstoepassingsagentskappe van die Stad Kaapstad het die afgelope week 281 verdagtes in hegtenis geneem en meer as 50-duisend boetes uitgereik. Drie-en-twintig motoriste is vir bestuur onder die invloed van alkohol aangekeer. Altesaam een-duisend-769 lasbriewe vir inhegtenisneming is uitgevoer en 225 voertuie wat vir openbare vervoer gebruik word, is geskut. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid […]
# Die GOOD-party sê die instelling van beleide oor Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging moet herstel en versterk word met maatreëls om korrupsie te beperk. Dit volg nadat die DA ʼn wetsontwerp op ekonomiese bemagtiging voorgestel het wat ras as bepalende faktor verwyder en met ʼn behoefte-gebaseerde benadering vervang word. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê […]
# The City of Tshwane has accelerated its service delivery drive in Region 6 with a focused operation aimed at repairing water leaks, replacing faulty meters, and clearing sewer blockages. This forms part of the metro’s broader commitment to reducing water losses across the seven regions through the ThibaDiLeaks campaign. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says […]
# Cosatu het die DA se oproep vir die skrapping van swartbemagtiging verwerp en gesê die doelwitte van die beleid is onskendbaar. Die DA is van plan om ‘n Wet op Ekonomiese Insluiting vir Almal in te dien, wat poog om die Wysigingswet op Openbare Verkryging van 2024 te wysig om alle rasgebaseerde voorkeurverkrygingsbepalings te […]
# The Freedom Front Plus says it is willing to facilitate discussions to resolve the long-standing disputes surrounding the Agriculture and Agro-Processing Master Plan. Farmers have expressed anger that the plan was signed behind their backs and without any of their submissions and concerns being considered. Their principal objection is that profitability, sustainability, and value-chain […]
# The Institute of Race Relations says South Africa’s economic and moral crisis is laid bare by two alarming figures. These are non-financial companies are holding a record 1.8-trillion-rand in cash, while 21-percent of children in the country under five are stunted due to malnutrition. The IRR’s John Endres says where investment flows, the economy […]
# The Public Servants Association says it cautiously welcomes the endeavour by Minister of Health, Aaron Motsoaledi, to address corruption in the country’s health system. A Special Investigating Unit probe recently revealed that the Tembisa Hospital in Gauteng lost two-billion-rand to alleged tender fraud and irregularities. PSA’s Claude Naicker says empowering hospital leadership with the […]