# Japan se nuwe eerste minister, Sanae Takaichi, het slegs twee ander vroue in haar kabinet van 19-lede ingesluit, al het sy Nordiese vlakke van verteenwoordiging beloof. Satsuki Katayama is die eerste vroue-minister van Finansies. Takaichi, ‘n bewonderaar van die voormalige Britse eerste minister, Margaret Thatcher, is vanoggend as die eerste vrou in die posisie […]
# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge versoek die Departement van Binnelandse Sake om dringend stelselonderbrekings en agterstande by alle Vlugtelingontvangskantore reg te stel. Die woordvoerder, Bernard Kayitare, sê die patroon van stelselonderbrekings het ‘n meganisme vir uitsluiting geword, wat duisende mense kwesbaar laat vir arres en deportasie weens dokumente wat verval het en […]
# The National Research Foundation of South Africa has announced the culmination of its funding call under the Belmont Forum Collaborative Research Action initiative. A total of ten transdisciplinary research projects were selected for funding. Spokesperson Bongani Nkosi says 172 pre-proposals and 59 full proposals were submitted to the NRF by researchers from across the […]
# Die Departement van Infrastruktuur van die Wes-Kaap, het sy “geel vloot” vir pad-onderhoud gemoderniseer, wat die gemiddelde ouderdom van voertuie met meer as 20 jaar verlaag en die vervangingswaarde van die vloot tot 2,8-miljard-rand verhoog. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers sê beleggings sluit in afstandmonitering, sonkrag-aangedrewe radionetwerke en nuwe masjinerie vir padskrapers, trekker-laaier-graafmasjiene […]
# The UDM is calling on government to prioritise staff safety by conducting urgent risk assessments across municipalities. The party says firefighters came under attack this week while responding to a shack fire in the Elias Motswaledi Informal Settlement in Soweto. UDM acting secretary-general, Zandile Phiri says until law and order is restored and the dignity […]
# The DA in Ekurhuleni has written to mayor, Nkosindiphile Xhakaza, demanding that the audit report into the city’s 1.8-billion-rand mobile chemical toilet tender be tabled at next week’s Council sitting. The DA’s Brandon Pretorius says the report, compiled by the assassinated divisional head for forensic audit, Mpho Mafole, is believed to detail irregularities in the selection process […]
# Die adjunkminister van Landbou, Rosemary Nokuzola Capa, lei môre ‘n uitreikprogram met 200 vroulike boere by Ingquza Hill in die Oos-Kaap. Die uitreik het ten doel om vroulike boere te bemagtig en te ondersteun, met erkenning van hul belangrike rol in landbou, landelike ontwikkeling en voedselsekerheid. Sy sê die projek is ook daarop gemik […]
# Japan’s new prime minister Sanae Takaichi named just two other women in her 19-strong cabinet, despite previously promising Nordic levels of representation in her government. They included the country’s first female finance minister, Satsuki Katayama. Takaichi, an admirer of former British premier Margaret Thatcher, was named Japan’s first woman prime minister earlier on Tuesday. […]
# Die Referendum-party verwelkom die Demokratiese Alliansie se Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal en sê dit stem ooreen met sy eie Wetsontwerp op Nie-rassigheid wat in Julie ingedien is. Phil Craig van die party sê hy kritiseer die Swart Ekonomiese Bemagtingsbeleid wat ongelykheid laat voortduur en voer aan dat nie-rassigheid ‘n grondwetlike noodsaklikheid is. […]