# Die Stad Johannesburg gaan informele handelaars tussen 50- en 100-rand huur vra om hul openbare fasiliteite te gebruik om hul produkte te verkoop. Dit is deel van die metro se pogings om informele handel te reguleer. Daar is tussen 20-duisend en 25-duisend informele handelaars reg oor die metro. Johannesburg se uitvoerende direkteur van Ekonomiese […]
# Action Society sê forensiese agterstande vertraag steeds geregtigheid vir slagoffers en families. Die langverwagte verhoor van Stephan Pretorius, wat beskuldig word van die moord op sy vrou, die 42-jarige Charlene, sou na verwagting Maandag in die Hooggeregshof in Pretoria begin. Die verrigtinge is egter uitgestel nadat die verdediging aangevoer het die toksikologieverslag is nie […]
# The Rhodes University has celebrated its 14th Annual Community Engagement Awards. The awards, guided by partnership, leadership, and love, honoured students, staff, and community partners who have given their time, energy, and creativity to projects that continue transforming lives. Vice-chancellor professor Sizwe Mabizela says community engagement is not a once-off act, but a way of life. He […]
# Die Stad Tshwane sê hy het vier mini-substasies in Rama City herstel. Dis deel van die metro se #SwitchOnTshwane-projek en ʼn groot stap na universele elektrifisering. Die projek sal in fase 3 en 4 wettige en veilige elektrisiteitsverbindings aan 240 huishoudings voorsien. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê hierdie prestasie volg na die […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die indiening van die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se jaarverslag vir die 2024/25-boekjaar verwelkom. Die verslag beklemtoon noodsaaklike beleggings in kinderwelsyn, ondersteuning vir geslagsgeweld en gemeenskapsontwikkeling. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê hulle is veral bemoedig deur die departement se pogings om kinderwelsyn voorop te stel, met […]
# The City of Johannesburg will charge informal traders between 50 and 100-rand to rent their public facilities to sell their products. This is part of the metro’s efforts to regulate informal trading. There are between 20-thousand and 25-thousand informal traders across the metro. Johannesburg’s Economic Development executive director, Mathopane Masha, says the trading permits […]
# Action Society says forensic backlogs continue to delay justice for victims and families across South Africa. The long-awaited trial of Stephan Pretorius, accused of the brutal murder of his wife 42-year-old Charlene, was expected to begin in the High Court in Pretoria on Monday. However, proceedings were postponed after the defence claimed they could not […]
# The City of Tshwane says it has successfully energised four new mini-substations in Rama City. This milestone forms part of the metro’s #SwitchOnTshwane initiative, and represents a major step towards universal electrification. The project will provide formal and safe electricity connections to 240 households in phases 3 and 4. Mayoral committee member for Utility […]
# Die Tshwane-metropolisiedepartement het die naweek 20 motoriste weens dronkbestuur in hegtenis geneem. Dit was deel van ʼn veldtog in Centurion, Cullinan en Mabopane met dronkbestuur en voertuigpadwaardigheid in die visier. Puleng Motholo van die departement sê 20 AARTO-oortredingskennisgewings is uitgereik aan motoriste wat die Nasionale Padverkeerswet oortree het: