# Die familie van die vermoorde Inkatha Vryheidsparty-raadslid-kandidaat Lucky Sokhela leef in vrees na hy in KwaSwayimani, KwaZulu-Natal geskiet is. Sokhela, ‘n Wyk Agt-kandidaat in die Mshwathi-munisipaliteit, is Dinsdag na sy huis agtergevolg en doodgeskiet. Hy is die tweede IVP-raadslid wat binne ‘n week vermoor is nadat Khetelo Mdluli, ‘n kandidaat vir Wyk 17 in […]
# Nal’ibali vier Geletterdheidsmaand en Erfenismaand onder vanjaar se tema “My Geletterdheid, My Taal, My Erfenis”. Die geletterdheidsorganisasie bring lees-, storievertel-, taal- en kultuurbedrywighede na kinders, gesinne en gemeenskappe in sewe provinsies. Die veldtog het ten doel om geletterdheid te bevorder terwyl Suid-Afrika se ryk verskeidenheid tale, kulture en erfenis gevier word. Nal’ibali vra organisasies, […]
# Suid-Afrika vier hierdie week Nasionale Boomplantweek en beklemtoon die belangrike rol wat bome in gemeenskappe en stede speel. September is Boomplantmaand, en die tema vanjaar is, “My Boom, My Suurstof, Plant Joune Vandag.” Woordvoerder van Johannesburg Stadsparke en Dieretuin, Jenny Moodley, sê die veldtog bevorder boomplant, inheemse spesies en veerkragtige stedelike woude. Sy beklemtoon […]
# Eskom sê groot kragtoevoeronderbrekings raak kliënte in verskeie dele van die Wes-Kaap. Betrokke gebiede sluit in Beaufort-Wes, George, Laingsburg, Oudtshoorn, Citrusdal-plase, die Kaapse Wynlande en Blackheath. Herstelspanne is uitgestuur om die skade te bepaal, maar daar is tans geen beraamde tyd vir die herstelwerk nie. Slegte weer het ook Eskom se spanne verhoed om […]
# Eskom says major power supply interruptions are affecting customers in several parts of the Western Cape. Affected areas include Beaufort West, George, Laingsburg, Oudtshoorn, Citrusdal farms, the Cape Winelands and Blackheath. Repair teams have been dispatched to assess the damage, but there is currently no estimated restoration time. Bad weather has also prevented Eskom’s […]
# Die Gautengse wetgewer se komitee vir Gemeenskapsveiligheid vra dat die onoordeelkundige manier waarop mense mekaar natgegooi het op Lentedagvierings, verbied moet word deur munisipale verordeninge en strenger toepassing. Voorsitter Bandile Masuku sê dit het gelei tot teistering, skade aan eiendom, openbare wanorde en glo selfs ‘n noodlottige voorval in Refilwe, Tshwane. Hy vra ouers, […]
# Online shopping now accounts for ten-percent of all retail sales in South Africa, with turnover expected to grow 22.5-percent to 159-billion-rand this year. Research company World Wide Worx says more consumers are shopping online more frequently, with convenience driving growth. Takealot remains the most-used platform, followed by Shein and Checkers Sixty60. The report also […]
# South Africa is marking National Arbor Week highlighting the vital role trees play in communities and cities. September is also recognised as Arbor Month, with this year’s theme, “My Tree, My Oxygen, Plant Yours Today.” Johannesburg City Parks and Zoo spokesperson Jenny Moodley says the campaign promotes tree planting, indigenous species and resilient urban […]
# Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika het by COSATU, die breër vakbondbeweging en progressiewe organisasies wêreldwyd aangesluit om hul solidariteit met die mense en werkers van Eswatini uit te spreek terwyl hulle hul stryd vir demokrasie, vryheid en maatskaplike geregtigheid voortsit. DENOSA steun die globale week van optrede vir demokrasie in Eswatini en vandag se […]