# Die uitvoerende hoof van Coaltech SA, Avhurengwi Nengovhela, sê Afrika moet sy steenkoolbronne benut en nie op Westerse lenings staatmaak om die energiekrisis aan te pak nie. Nengovhela het sy saak vir steenkool tydens die debat oor die Billike Energie-oordrag by die Kontinentale energie- en infrastruktuurforum in Sun City, Noordwes, gestel. Hy voer aan […]
# Krieket: Engeland se snelbouler Mark Wood hoop om volgende maand vir Durham in die graafskap-kampioenskap te speel voor die reeks om die As teen Australië. Die 35-jarige het nog nie sedert Augustus verlede jaar in ‘n toets vir Engeland gespeel nie. Hy het in Februarie by die Kampioenetrofee ‘n kniebesering opgedoen. Wood het in […]
# Die Uitvoerkredietversekeringskorporasie van Suid-Afrika gaan die Luxemburg Spoorprotokol by die 2025 konferensie van die Suider-Afrikaanse Spoorwegvereniging in die kollig plaas. Die protokol verskaf ‘n geharmoniseerde wetlike raamwerk vir spoorwegfinansiering, verlaagde lener-risiko en laer finansieringskoste. Die korporasie se bemarkingshoof, Ismail Carr, sê die korporasie gaan tot ‘n 20-persent afslag op sy premies vir reine en […]
# The DA has welcomed the operationalisation of National Education and Training Council by the minister of Basic Education, Siviwe Gwarube. The DA’s Nazley Sharif says the council will serve the department as an advisory body on basic education policy matters after being first established in 2009. She says this is the first time the […]
# Mexican senators came to blows after a heated debate over alleged opposition calls for the United States to intervene militarily against drug cartels. Leader of the opposition PRI party, Alejandro Moreno, went to the podium and angrily confronted Senate president Gerardo Fernandez Norona, of the ruling Morena party, for not being given the floor. […]
# Stellenbosch University is mourning the death of renowned botanist and curator of the university’s botanical garden, Donovan Kirkwood. He died after a fall in the Jonkershoek mountains during a conservation trip on Tuesday. Kirkwood was surveying critically endangered plant species with CapeNature and Cambridge University officials, working to save the critically endangered Penaea formosa […]
# Die Referendum-party verwelkom die Gelykheidshof se uitspraak wat die EFF-leier, Julius Malema, skuldig bevind het aan haatspraak en vra dat hy tot die volle omvang van die reg gestraf word. Die party se woordvoerder, Christian King, sê Malema is te lank toegelaat om dreigemente van geweld en rassistiese tirades te voer teen minderhede, veral […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy bly vasberade in sy toewyding om onwettige mynnetwerke uit te roei en die veiligheid en welstand van gemeenskappe te verseker. Verlede week is 215 verdagtes landwyd tydens Operasie Vala Umgodi vasgetrek. Die polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê die verdagtes se oortredings sluit in die onwettige besit van plofstof, gouddraende materiaal en ongelisensieerde […]
# Coaltech South Africa CEO Avhurengwi Nengovhela says Africa should harness its coal resources instead of relying on Western loans to tackle the energy crisis. Making his case for coal in the Just Energy Transition debate at the Continental Energy and Infrastructure Forum at Sun City, North West, Nengovhela argued that Africa has abundant coal […]