# Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, het onskuldig gepleit op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery in die 255-miljoen-rand asbesdak-verwydering-saak. Die 2014-tender het ten doel gehad om ontslae te raak van die asbes wat in 300-duisend huise was, maar slegs 21-miljoen-rand se werk is glo afgehandel. Magashule en 17 medebeskuldigdes het in die Hooggeregshof […]
# Scalar International en Mergence Investment Managers het die Afrika-ontkolingsfonds 1 van stapel gestuur om skoon energie en digitale infrastruktuurprojekte in Suider-Afrika te befonds. Die besturende direkteur van Scalar International, Hubert Gutsa, sê die fonds beoog om tussen 1,8- en 2,8-miljard-rand in te samel om in energiedoeltreffendheid, kragopwekking op die perseel, slim netwerke en batteryberging […]
# Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om griepinspuitings te kry aangesien die 2025 griepseisoen begin het. Hoë-risiko groepe, insluitend swanger vroue, mense met chroniese siektes, bejaardes en jong kinders, word aangemoedig om inentings te kry. Epidemioloog Cheryl Cohen sê vroegtydige optrede is die sleutel tot die voorkoming van erge […]
# The DA today laid corruption charges against Human Settlements minister Thembi Simelane. The party alleges Simelane defrauded Eskom of over 700-thousand-rand while working for a consulting firm, Vitrovian, hired to manage unrest at the Kusile power station in Mpumalanga. The DA’s Glynnis Breytenbach accused president Cyril Ramaphosa of protecting corrupt ministers, calling for a […]
# Die Verenigde Koninkryk se hoogste hof het ’n eenparige uitspraak gelewer dat die definisie van ’n vrou ingevolge gelykheidswetgewing na biologiese geslag verwys. Die wetlike definisie van ’n vrou sluit trans-vroue uit. Vyf regters het ten gunste van For Women Scotland beslis, wat aangevoer het dat die afskaffing van die koppeling tussen die wetlike […]
# The National Institute For Communicable Diseases is urging South Africans to get their flu shots as the 2025 influenza season has began. High-risk groups, including pregnant women, those with chronic illnesses, the elderly, and young children, are strongly encouraged to vaccinate. Epidemiologist Cheryl Cohen says that early action is key to preventing severe illness […]
# Scalar International and Mergence Investment Managers have launched the Africa Decarbonisation Fund I, to finance clean energy and digital infrastructure projects across Southern Africa. Scalar International’s managing director, Hubert Gutsa, says the fund aims to raise between 1.8 and 2.8-billion-rand to invest in energy efficiency, on-site power generation, smart grids, and battery storage. Gutsa […]
# ActionSA kritiseer Eskom oor die besteding van 3,6-miljard-rand aan diesel binne slegs 30 dae, en noem dit ‘n toesmeerdery, nie ‘n oplossing vir beurtkrag nie. Eskom het 1,34-miljard-rand tussen 1 en 10 April bestee. Alan Beesley van ActionSA sê die kragreus se lae energiebeskikbaarheidsfaktor van 56-persent toon geen werklike herstel nie. Beesley eis deursigtigheid […]
# Die DA in Gauteng het die Gautengse regering veroordeel vir die besteding van meer as 4,4-miljoen-rand aan ‘n funksie tydens die Gauteng Sporttoekennings, terwyl slegs 790-duisend-rand aan top-presterende atlete toegeken is. DA-woordvoerder, Kingsol Chabalala, het die departement gekritiseer omdat hulle atlete verwaarloos het en fondse op geleenthede vermors het. Hy vra dat die LUR […]