# The Gauteng government has defended its decision to stop funding Emfuleni Municipality’s sanitation programme amid a growing crisis in informal settlements like Ramaphosa in Vereeniging. Portable toilets have reportedly not been serviced since February, leaving residents exposed to severe health risks. The municipality has admitted that it lacks the funds to take over the […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die nuwe Padleweringsmodel is ʼn betekenisvolle verskuiwing in die manier waarop padinfrastruktuur voortaan bestuur sal word. Hy het gister die nuwe leweringsmodel se bekendstelling voortgesit in die Weskus-distriksmunisipaliteit. Simmers sê die Weskus se padnetwerk is die afgelope paar jaar ernstig beskadig, maar die padwerkerspanne het meer […]
# Tshwane District Police Commissioner, Samuel Thine, is urging residents to remain vigilant, as social media scams continue to plague the Winterveldt area. Police spokesperson Johan van Dyk says criminals advertise goods at unrealistically low prices to lure unsuspecting victims to isolated locations. Once there, the victims are robbed of their personal belongings and vehicles. […]
# Western Cape MEC of Infrastructure, Tertuis Simmers, says the new Roads Delivery Model is a significant shift in how road infrastructure will be managed going forward. On Tuesday, he continued the roadshow on the new delivery model in the West Coast District Municipality. Simmers says over the past couple of years, the road network […]
# Die Stad Kaapstad sê die negende ronde van sy jaarlikse #YouthStartCT-ondernemersuitdaging is in die pylvak. Die kompetisie is ‘n proses van uitskakeling, waar deelnemers hul bestaande ondernemings of sake-idees aan ‘n beoordelaarspaneel moet voorlê om na die volgende ronde te vorder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die kompetisie het begin […]
# Die DA in Gauteng sê dis kommerwekkend dat die getal aktiewe reserviste afgeneem het van ses-duisend in 2010 tot 892 op 1 Januarie vanjaar. Die party het onlangs oorsigbesoeke gebring aan verskeie polisiekantore in Gauteng en aansienlike personeeltekorte veral by ontvangstoonbanke en op patrollies ontdek. Michael Sun van die DA sê reserviste is noodsaaklik […]
# Die burgerlike beweging Soil of Africa veroordeel ‘n lyfstrafvoorval by die Soshanguve South Secondary School. ‘n Video wat wyd op sosiale media versprei is, wys twee mense wat sambokke gebruik om leerders te slaan wat in ‘n ry by die skool staan nadat hulle glo laat gekom het. Volgens die verslag het gemeenskapslede die […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare loof die staande komitee oor Openbare Rekeninge nadat hy die Staatsinligtingstegnologie-agentskap onder oorsig geplaas het. Dit volg nadat die Ouditeur-generaal onthul het SITA het versuim om onregmatige besteding van meer as twee-miljard-rand aan te spreek, en voortgaan met roekelose besteding met onvoldoende beheer en aanspreeklikheid. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê […]
# The City of Cape Town says the ninth edition of the annual #YouthStartCT Entrepreneurial Challenge is nearing the finish line. The challenge is a process of elimination, where contestants have to pitch their existing businesses or business ideas to a judging panel to progress to the next round. Mayoral committee member for Community Services […]