# Die Mededingingskommissie het ‘n nuwe ooreenkoms bereik met Vodacom en Vumatel se moedermaatskappy, Maziv, oor ‘n voorgestelde samesmelting, wat onbestrede na die Mededingingsappèlhof gaan. Die hersiene voorwaardes sluit sterker verbintenisse in om vesel- en vaste internet toegang uit te brei, breëbandpryse bekostigbaar te hou en anti-mededingende gedrag te voorkom. Die kommissie se woordvoerder, Siyabulela […]
# Die DA sê die verwydering van uitheemse indringerplante in die Wes-Kaap het meer as 120-miljoen kubieke meter water vrygestel, gelykstaande aan die hoeveelheid water in die Bergrivierdam. Meer as 165-duisend hektaar is sedert 2020 skoongemaak en byna twee-duisend-900 werksgeleenthede is geskep. Dave Bryant van die DA sê die verwydering van uitheemse plante is die […]
# Katar sê onderhandelings oor ‘n wapenstilstand tussen Israel en Hamas duur voort, maar tyd word benodig nadat die Amerikaanse president Donald Trump optimisme uitgespreek het oor ‘n moontlike deurbraak. ‘n Nuwe ronde gesprekke het Sondag begin, ná 21 maande van gevegte in Gaza. Die ministerie van Buitelandse Sake in Katar se woordvoerder, Majed al-Ansari, […]
# Die LUR van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, moedig inwoners aan om versigtig te wees aangesien winterbrande in informele nedersettings toeneem. Dit volg na ‘n brand in die Dakota-informele nedesetting in Isipingo, waar meer as 100 strukture vernietig en meer as 200 mense ontheem is. Senzelwe Mzila van die department […]
# Host Qatar says negotiations for a ceasefire between Israel and Hamas are continuing but need time, after US President Donald Trump voiced optimism about a possible breakthrough. A fresh round of indirect talks, after 21 months of fighting in Gaza, began on Sunday, with Qatar’s foreign ministry spokesman Majed al-Ansari confirming discussions had gone […]
# The Public Servants Association says conditions at the Department of Home Affairs office in Nyanga in the Western Cape have become dangerous following heavy rains. The union reports flooding, leaking ceilings, slippery floors, and serious electrical hazards. Despite this, the department has not issued safety instructions or closed the office. The association’s Crystal Human […]
# The DA says over 58-million-rand in unpaid bills has left many Gauteng schools without water and electricity, severely disrupting learning and hygiene. More than 500 schools have had their power or water cut off since January. The party urges the provincial Education department to urgently set up a task team to resolve municipal disputes. […]
# Die Voorsitter van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste, Kgomotso Ramolobeng, is bekommerd oor swak infrastruktuur, oorbevolking en ‘n gebrek aan onderhoud in die land se gevangenisse. Die Departement van Korrektiewe Dienste sê verouderende geriewe en opsetlike beskadiging deur gevangenes vererger hierdie toestande. Ramolobeng sê die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, sal op […]
# Action Society is demanding an urgent independent judicial inquiry into serious corruption allegations against Police minister Senzo Mchunu and senior South African Police Service leadership. The call follows claims by KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi that top officials interfered in investigations and protected criminal networks. Action Society spokesperson Juanita du Preez says the culture […]