# Die Stad Ekurhuleni waarsku inwoners teen nog ‘n bedrogspul met werk wat op sosialemediaplatfroms die ronde doen. Die vals advertensies is vir werksgeleenthede en leerlingskappe in die metro se program vir indiensneming in die staatsdiens aan. Ekurhuleni se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê alle werk- en vaardigheidsontwikkelingsprogramme is gratis. Hy sê inwoners moet slegs op […]
# The SANParks says the suspension bridge at the Storms River Mouth Rest Camp, in the Tsitsikamma Section of the Garden Route National Park, is temporarily closed until September 15. The closure is for planned maintenance. SANParks’ JP Louw says visitors can still take advantage of the wide range of activities available at Storms River […]
# Die Vryheidsfront Plus eis die onmiddellike afdanking van die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka. Dit volg op ‘n toesigverslag wat ernstige wanbestuur, die vermorsing van fondse en growwe oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet binne die departement uitgelig het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die tydperk […]
# Die regering van die Wes-Kaap het die taxivereniging CATA en Codeta versoek om terug te keer na die onderhandelingstafel. Dit is om die onlangse geweld en ontwrigtings op die M18-roete na Somerset-Wes onder die loep te neem. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die voortdurende dooiepunt het verreikende gevolge vir die bedryf se […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane se voorgestelde beleidsraamwerk vir die vergoeding van lede van die metro se Waarderingsappèlraad is gebrekkig. Die raad se taak is onder meer om eienaars se appèlle teen eiendomswaardasies te hanteer. Kevin Perkins van die VF Plus sê belangrike aspekte, soos die aantal lede wat aangestel word en […]
# The City of Ekurhuleni is warning residents of another job scam circulating on social media. The fake job advertisement is falsely offering placement in the metro’s Public Employment Programme and learnerships for a fee. Ekurhuleni’s spokesperson, Zweli Dlamini, says all employment and skills development programmes are free. He says residents should only use the […]
# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, erken dat die bek-en-klouseer ‘n nasionale noodsituasie is, en sê die vordering met ‘n oplossing vir die uitbreking is bemoedigend. Daar is tans 274 uitbrekings in vyf provinsies, waarvan 180 in KwaZulu-Natal is. Die uitvoerende hoof van AMIE, Imameleng Mothebe, verwelkom […]
# The Freedom Front Plus is calling for the immediate removal of the City of Tshwane’s mayoral committee member for Human Settlements, Aaron Maluleka. This follows an oversight report, which has highlighted serious mismanagement, the squandering of funds and gross violations of the Municipal Finance Management Act within the department. The FF Plus’ Lenor Janse […]
# The Western Cape government is urging the Cape Amalgamated Taxi Association and the Cape Organisation for the Democratic Taxi Association to return to negotiations. This is to address the recent violence and disruptions on the M18 route to Somerset West. Mobility MEC Isaac Sileku says the ongoing stalemate has far-reaching implications for the industry’s growth, […]