# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, sê jeugwerkskepping het ‘n hupstoot gekry met die 65-miljoen-rand opgraderingsprojek van die informele nedersetting in Bonnievale. Die projek, wat in Maart hierdie jaar voltooi was, het 577 erwe, wat noodsaaklike dienste soos water, sanitasie, elektrisiteit, en afvalbestuur insluit, gelewer. Simmers het bevestig dat die 20-maande […]
# The ANC Youth League has condemned attempts by business groups Sakeliga and NEASA to block the Employment Equity Act, set to take effect on 1 September. The Youth League says these legal actions show resistance to economic transformation and racial justice. It argues the Act’s sectoral targets are essential for addressing historical exclusion and […]
# Krieket: Engeland het die draaibouler Liam Dawson teruggeroep vir volgende week se vierde toets teen Indië nadat die beseerde Shoaib Bashir vir die res van die reeks nie beskikbaar is nie. Dawson het agt jaar gelede die laaste van sy drie toetse gespeel, maar die 35-jarige maak nou ‘n onverwagte terugkeer na die internasionale […]
# President Xi Jinping van China het senior Russiese diplomate tydens besprekings by die Shanghaise Samewerkingsorganisasie meegedeel dat hulle lande wedersydse ondersteuning moet versterk. Beijing probeer al lankal om die organisasie as ‘n teenwig vir Westers-geleide magsgroeperinge soos NAVO te bevorder en het gepleit vir groter samewerking tussen die 10 lede. Senior diplomate van die […]
# Cricket: England have recalled spinner Liam Dawson for next week’s fourth Test against India after the injured Shoaib Bashir was ruled out for the rest of the series. Dawson made the last of his three Test appearances eight years ago, but the 35-year-old is in line for an unexpected return to the international stage […]
# Die 12de Vervaardigingsindaba, Konferensie en Uitstalling wat Made in Africa-produkte in die kollig plaas, vind by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg plaas. Ten spyte daarvan dat 15-persent van die wêreld se bevolking en oorvloedige grondstowwe in Afrika is, vind slegs drie-persent van die wêreld se vervaardiging hier plaas. Die tweedag-geleentheid bevorder herindustrialisasie, plaaslike produksie […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die minister vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, geloof vir haar departement se onlangse inisiatief om meer geleenthede vir Suid-Afrikaanse vroue te skep. Dit bevoordeel veral vrouens in plattelandse gebiede wat grootliks van belangrike ontwikkelingsplatforms uitgesluit is. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê die minister se plan […]
# The DA has slammed the use of plastic covers for patients to sleep on at Bheki Mlangeni Hospital in Soweto, two months after a linen crisis was first exposed. The issue stems from broken laundry machines. DA Gauteng Health spokesperson, Jack Bloom, says that this contradicts claims by Health MEC Nomantu Nkomo-Ralehoko that there […]
# The South African Health Products Regulatory Authority says all locally available cancer medicines meet the required quality, safety, and efficacy standards. This after the Lancet Global Health study found poor-quality anti-cancer drugs in countries like Ethiopia, Kenya, Malawi, and Cameroon. SAHPRA spokesperson Yuven Gounden confirms that the specific brands flagged in the study are […]