# Die DA-woordvoerder, Rikus Badenhorst, sê die Parlement moet die minister van Polisie aanspreeklik hou om polisiëring in die Wes-Kaap te versterk. Badenhorst sê die ANC het in die Nasionale Raad van Provinsies daarteen gestem. Die DA wil hê die SAPD se teenbende-eenheid moet versterk word om bendes en dwelms te bestry. Hy sê die […]
# Alexandra Abrahams of the DA says more than two million South African Social Security Agency grant beneficiaries might not receive the grants come October 2025 should the Public Protector’s warning ring true. The Public Protector investigated allegations of undue delay by SASSA and the irregular appointment of the former SASSA CEO, Busisiwe Memela-Khambula. Abrahams says […]
# Die Wes-Kaapse LUR van Vervoer, Isaac Sileku, waarsku padgebruikers, voetgangers en operateurs van openbare vervoer om uiters versigtig te wees in die verwagte stormweer. Hy sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku ‘n reeks kouefronte sal die provinsie van vandag tot Sondag tref. Sileku sê daar is elke jaar in die winter dieselfde uitdagings met verspoelde […]
# Die DA se federale voorsitter, Ivan Meyer, sê ná ʼn jaar in die regering van nasionale eenheid staan die DA op teen die ANC in belang van ʼn beter Suid-Afrika. Meyer sê egter elke keer as die DA dit doen, pamperlang die ANC kleiner partye binne en buite die RNE om tot hul redding […]
# Die Stad Tshwane het 713 eiendomme na die stad se Departement van Finanasies verwys vir bestraffende tariewe en belasting. Die stad se Bou-omgewing en Afdwingings-afdeling het onwettige grondgebruik by die eiendomme identifiseer en die eienaars het dit nie reggestel nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Stadsbeplanning, Sarah Mabotsa, sê die eiendomme het ‘n […]
# The Western Cape MEC for Mobility, Isaac Sileku, urges all road users, pedestrians, and public transport operators to exercise extreme caution as inclement weather conditions set in. He says the South African Weather Service has issued a warning that a series of cold fronts are expected to affect the province from today through to Sunday. Sileku […]
# The DA spokesperson Rikus Badenhorst says Parliament should hold the Minister of Police to account to strengthen policing in the Western Cape. Badehorst says the ANC in the National Council of Provinces has voted against this. The DA wants the SAPS Anti-Gang Unit beefed up to fight gangs and drugs. He says the NCOP […]
# Die Do More-stigting het hulle Mandeladag-veldtog bekend gestel en vra Suid-Afrikaners om te help om klimaatsweerstandige vroeë onderwys-ontwikkelingsentrums in arm gemeenskappe op te rig. Jessica Ronaasen van die stigting sê vanjaar se veldtog gaan oor die idee dat ʼn beter klimaat-toekoms begin by kinders wat speel. Sy sê met klimaatsverandering wat toeneem, is jong kinders […]
# The City of Tshwane has referred 713 properties to the city’s Finance Department for implementation of penalty rates and taxes. These properties are where illegal landuse activities have been identified by the city’s Built Environment and Enforcement Division and remedial action has not been implemented by the owners. Mayoral committee member for Economic Development […]