# ActionSA verwelkom die Openbare Beskermer se ondersoek na die KwaZulu-Natalse Jeugbemagtigingsfonds van 100-miljoen-rand. Die ondersoek volg nadat ActionSA gekla het oor onreëlmatighede, bedreigings en politieke inmenging oor die manier waarop fondse toegeken word. Die party se woordvoerder, Zwakele Mncwango, hoop die ondersoek sal alle misbruik van openbare hulpbronne blootlê en verseker jongmense in die […]
# The South African Chamber of Commerce and Industry says rising global debt and inflation show the need for strong economic policies. Its new report indicates South Africa’s inflation has eased since the pandemic, and fiscal and monetary policies are moving towards stability. The National Treasury and the South African Reserve Bank are reviewing the […]
# ActionSA has welcomed the Public Protector’s investigation into the 100-million-rand KwaZulu-Natal youth empowerment fund. The probe follows ActionSA’s complaints about irregularities, coercion, and political interference in how the funds were awarded. The party’s Zwakele Mncwango hopes the investigation will expose any misuse of public resources and ensure that young people in the province benefit […]
# Krieket: Die eerste van drie eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Engeland word môre op Headingley in Leeds beslis, kort na die einde van die Proteas se witbalreekse in Australië. Suid-Afrika het die eendagreeks 2-1 gewen. Die eendagwedstryde teen die Engelse word gevolg word deur drie T20s, met die ervare kolwer David Miller wat terugkeer nadat […]
# Cricket: The first of three one-day games between South Africa and England will be played at Headingley in Leeds tomorrow, shortly after the end of the Proteas’ white ball series in Australia. South Africa won the ODI series 2-1. The ODIs against the English will be followed by a three-match T20 series, with experienced […]
# Die Trump-administrasie het die voormalige visepresident, Kamala Harris, se Geheime Diens-sekerheidsbeskerming teruggetrek. Die administrasie het ‘n verlenging opgeskort wat deur oudpresident Joe Biden goedgekeur is vir die verslane Demokratiese presidentskandidaat. Haar gebruiklike beskermingstydperk van ses maande het op 21 Julie verstryk. Hoewel Harris ‘n lae profiel handhaaf sedert sy die verkiesing verloor het, beplan […]
# The Trump administration has withdrawn former vice president Kamala Harris’s Secret Service security protection. The administration terminated an extension approved by then-president Joe Biden for Harris, the defeated Democratic presidential candidate whose customary six-month period of protection as former vice president ended 21 July. While she has kept a low profile since losing the […]
# Nasionale polisiekommissaris Fanni Masemola het die behoefte beklemtoon aan die deel van intelligensie en samewerking tussen lande om misdaad te bestry. Hy het gepraat met die afsluiting van die 27ste Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad. Masemola het die omvang benadruk van misdaaduitdagings waarmee wetstoepassing in Afrika en wêreldwyd te kampe het . Hy sê dit […]
# Die boorgatveld en watersuiweringsprojek in Philippi sal Kaapstad se drinkwatervoorraad vanaf 2028 ‘n hupstoot gee. Die aanleg, wat tans in aanbou is, sal daagliks tien-miljoen liter skoon water lewer deur middel van gevorderde filtrerings-tegnologie. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die projek is deel van die stad se plan om teen 2030 300-miljoen-liter water per dag […]