# ‘n Voedselverwerkingsfabriek in Ashton in die Wes-Kaap het ‘n nuwe era betree onder Langeberg Foods en begin vandag amptelik met sy werksaamhede. Die nuwe eienaarskap, wat oorneem by Tiger Brands, sluit in Norfund, die Ashton Fruit Producers Co-Operative en die Langeberg-gemeenskapstrust. Dit beoog om werksgeleenthede te verseker, plaaslike boere te ondersteun en gemeenskapsontwikkeling te […]
# Die GOOD-party sê polisieklopjagte in Kaapstad ontbloot krake in die DA se bewering van skoon regering. Die party verwelkom pogings om korrupsie aan te pak en loof die Handelsmisdaad-ondersoekeenheid vir die gekoördineerde werksaamhede wat beweerde munisipale verkrygings-onreëlmatighede teiken. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, beloof om pogings te ondersteun wat deursigtigheid en eerlike dienslewering bevorder:
# Minstens 26 mense is dood in ‘n bootongeluk op die Niger-rivier in die suide van Nigerië. Die boot het handelaars na ‘n mark op die teenoorgestelde oewer vervoer. Ongelukke is algemeen op Nigerië se besige riviere, en word dikwels veroorsaak deur oorlaaide bote, swak onderhoud of versuim om aan veligheidsmaatreëls te voldoen. Verlede maand […]
# A food processing factory in Ashton in the Western Cape has entered a new era under Langeberg Foods, officially beginning operations from today. The new ownership, taking over from Tiger Brands, includes Norfund, the Ashton Fruit Producers Co-Operative, and the Langeberg Community Trust and aims to secure jobs, support local farmers, and drive community […]
# A boat accident on the Niger River in southern Nigeria has killed at least 26 people. The boat was taking traders to a market on the other side of the river bank. Accidents are common on Nigeria’s busy rivers, often caused by overloaded boats, poor maintenance or failure to comply with safety regulations. Last […]
# Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het veranderings aan brandstofpryse aangekondig vanaf middernag. Die dieselprys daal met tussen agt- en tien-sent per liter, maar die prys van 95-oktaan petrol styg met agt-sent en 93-oktaan petrol met een-sent. Die kleinhandelprys van lampolie sal met 15-sent per liter daal en vloeibare gas met 17-sent per kilogram. […]
# The Ministry of International Relations and Cooperation has confirmed the death of South Africa’s ambassador to France, Nathi Mthethwa. The 58-year-old diplomat, who previously served as Police minister and minister of Sports, Arts and Culture, passed away in Paris under circumstances still being investigated by French authorities. Ministry spokesperson Chrispin Phiri says Mthethwa’s loss […]
# Die Hooggeregshof in Mpumalanga het gelas dat Alexander Forbes die pensioenuitbetalings van voormalige adjunkpresident David Mabuza moet opskort. Die fondse, wat na bewering opsy gesit is vir sy vrou, Nonhlahla Mnisi, is nou gevries ná ‘n dringende aansoek deur Mabuza se dogter uit ‘n tradisionele huwelik, Tamara Silinda. Sy eis 40-duisend-rand vir maandelikse onderhoud […]
# Rugby: Die Stormers is versterk met die terugkeer van drie staatmakers voor die tweede ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Die oud-Springbok Deon Fourie, die Skotse toetsspeler Oli Kebble en die vaskopstut Sazi Sandi het almal van beserings herstel en is beskikbaar om Vrydagaand in Kaapstad teen Ospreys te speel. Die Stormers het die seisoen […]