# Duitsland het die opskorting van militêre uitvoere na Israel aangekondig weens die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, se plan om Gaza-stad oor te neem. Berlyn is een van Jerusalem se sterkste bondgenote, dikwels beskryf as ‘n geval van geskiedkundige verantwoordelikheid oor die Joodse Volksmoord. Duitsland se kanselier, Friedrich Merz, erken Israel het die reg […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad het ‘n voorstel gedoen om die munisipale polisie die mag te gee om bende-, wapen- en dwelmverwante misdade te ondersoek. Die doel is om die lae skuldigbevindingskoers te verbeter. Dit is tans slegs vyf-persent al word 400 onwettige vuurwapens per jaar verwyder. Die stad vra ook […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het tradisionele en Khoi San-leiers gevra om hul samewerking aan die regering te gee met die beplanning, dienslewering en opheffing van gemeenskappe. Mashatile het in Pretoria die leiers aangespoor om skadelike kulturele praktyke te verwerp en geslagsgelykheid te ondersteun. Hy beklemtoon hul rol in die bekamping van misdaad, dwelmmisbruik en werkloosheid […]
# Germany announced the suspension of military exports to Israel in response to Israeli prime minister Benjamin Netanyahu’s plan to take over Gaza City. Berlin is one of Jerusalem’s staunchest allies, often described as a matter of historic responsibility because of the Holocaust. German chancellor Friedrich Merz admits Israel has the right to defend itself […]
# Krieket: Die voormalige Australiese bouler, Glenn McGrath, glo sy land gaan ‘n skoonskip-oorwinning van 5-0 oor Engeland behaal in die volgende reeks om die As, wat in November begin. Engeland het laas in 2015 die gesogte kruikie gewen. McGrath, wat die As ses keer gewen het, sê hy het volle vertroue in die Baggy […]
# Deputy president Paul Mashatile has called on traditional and Khoi San leaders to work with government in planning, service delivery, and uplifting communities. Speaking in Pretoria, Mashatile urged leaders to reject harmful cultural practices and support gender equality. He highlighted their role in tackling crime, substance abuse, and unemployment, while promoting unity to build […]
# President Cyril Ramaphosa has launched the five-billion-rand Rand Water Zuikerbosch system purification plant in Emfuleni, Gauteng, reaffirming government’s commitment to delivering clean, safe, and reliable water to all South Africans. Speaking at the launch, Ramaphosa praised the Water Ministry and Gauteng’s leadership for their efforts. He highlighted that water is a basic right, the […]
# Cricket: Former Australian bowler Glenn McGrath believes his country will achieve a 5-nil whitewash over England in the next Ashes series, starting in November. England could last win the coveted urn in 2015. McGrath, who won the Ashes six times, says he has all the confidence in the Baggy Green, with star players such […]
# Die adjunkminister vir die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, het die aanstootlike opmerkings op die Open Chats Podcast veroordeel en sê dit ondermyn eenheid en inklusiwiteit. Die aanbieders het bruin mense in die betrokke episode gestereotipeer, beskryf as mal en gesê hulle pleeg bloedskending. Letsike het die behoefte aan respekvolle dialoog beklemtoon, […]