# The case against former ANC spokesperson Pule Mabe, and six others has been postponed to 18 February next year to allow the defense to examine the financial charge sheet. Appearing briefly at Palm Ridge Magistrate’s Court, they face fraud and corruption charges linked to a 27-million-rand tender for 200 waste collection vehicles awarded to […]
# Die millitêre aanklaer van die Demokratiese Republiek die Kongo vra die doodstraf vir oudpresident Joseph Kabila. Hy word in sy afwesigheid verhoor op aanklagte van oorlogsmisdade, hoogverraad en steun aan die M23-rebelle. Bewerings sluit in moord, marteling, verkragting en ‘n komplot teen president Félix Tshisekedi se regering. Kabila, wat sedert 2023 oorsee woon, ontken […]
# Minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi sê dissiplinêre stappe is aan die gang na vertragings in die sittings van die Madlanga-kommissie, wat bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel moet ondersoek. Die direkteur-generaal van Justisie, Doctor Mashabane en ‘n verdere beampte is geskors. Kubayi beklemtoon die department se verbintenis om […]
# The Democratic Republic of Congo’s military prosecutor is seeking the death penalty for former president Joseph Kabila. He is being tried in absentia on charges of war crimes, treason, and backing the M23 rebels. Allegations include murder, torture, rape, and plotting against president Félix Tshisekedi’s government. Kabila, living abroad since 2023, denies the charges. […]
# Minister of Justice and Constitutional Development Mmamoloko Kubayi says disciplinary action is underway following delays in the hearings of the Madlanga commission which must investigate allegations of political interference and corruption in the criminal justice system. Justice director-general Doctor Mashabane and another official have been suspended. Kubayi emphasised the department’s commitment to improving operational […]
# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-twee, Petra Kvitova van die Tsjeggiese Republiek, het uitgetree na ‘n loopbaan van meer as twee dekades. Die tweemalige Wimbledon-kampioen het haar laaste beroepswedstryd teen Diane Parry van Frankryk gespeel in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope, waar sy in skoon stelle verloor het. Die 35-jarige Kvitova het onlangs na […]
# Tennis: Former world number two Petra Kvitova from the Czech Republic called time on her career spanning two decades. The two-time Wimbledon champion played her last professional match against Frenchwoman Diane Parry in the first round of the US Open, losing in straight sets. Thirty-five-year-old Kvitova recently returned to competition after a 17-month maternity […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, is weer onder die loep nadat berigte onthul het hy het tien onbeantwoorde oproepe gemaak na die tendermagnaat Vusimusi ‘Cat’ Matlala enkele dae voor sy inhegtenisneming. News24 berig Cele wou nie vrae hieroor beantwoord nie. Matlala, wat teregstaan op aanklagte van bedrog en korrupsie oor ‘n gekanselleerde […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het sy steun uitgespreek vir ActionSA se voorgestelde wetsontwerp in die Parlement wat die uitvoerende gesag en kabinetstruktuur wil hervorm. Die Grondwet se Twee-en-twintigste Wysigingswetsontwerp sal poog om adjunkministers te skrap, parlementêre aanstellings na te gaan en die Nasionale Vergadering toe te laat om ministers met mosies van wantroue te […]