# Gholf: Rory McIlroy se stilswye was deel van sy strategie in Sondag se laaste ronde van die Meesterstoernooi op Augusta in Georgia. Die plaaslike speler Bryson DeChambeau kon nie verstaan waarom die Noord-Ierse speler die hele dag gladnie met hom gepraat het nie. McIlroy het Justin Rose van Engeland op die eerste uitspeelputjie geklop […]
# Golf: Rory McIlroy’s lack of communication with his playing partner was part of his strategy in Sunday’s final round of the Masters at Augusta in Georgia. Local player Bryson DeChambeau couldn’t understand why the Northern Irishman would’t talk to him once all day. McIlroy went on to beat England’s Justin Rose on the first […]
# Die organisasie Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers waarsku enige verhoging in Amerikaanse tariewe op suikerinvoere kan kwekers en landelike gemeenskappe ernstig benadeel. Die organisasie vra die regering om voort te gaan met sy onderhandelings met Amerika om verdere uitvoerbelasting te voorkom. Uitvoerende hoof Thomas Funke sê hoewel die tarief van 30-persent vir 90 dae opgehef is, stel […]
# Die GOOD-party het president Cyril Ramaphosa se aanstelling van die voormalige adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas, as Suid-Afrika se spesiale gesant na die VSA verwelkom. Die party sê Jonas bring beide integriteit en ervaring na die rol en is geskik om Suid-Afrika se geloofwaardigheid in Washington te herbou nadat die voormalige ambassadeur Ebrahim Rasool […]
# SA Canegrowers has warned that any increase in US tariffs on sugar imports could seriously harm sugarcane growers and rural communities. The organisation urges the government to continue negotiations with the US to prevent further export duties. SA Canegrowers CEO Thomas Funke says while the 30-percent tariff has been temporarily lifted for 90 days, […]
# The GOOD Party has welcomed president Cyril Ramaphosa’s appointment of former Deputy Finance minister Mcebisi Jonas as South Africa’s special envoy to the US. The party says Jonas brings both integrity and experience to the role and is well-suited to rebuild South Africa’s credibility in Washington following the departure of former ambassador Ebrahim Rasool. […]
# Rugby: Ruan Nortjé en Cameron Hanekom is terug in die Bulle se opdrafspan vir môre se Uitdaagbeker-kwarteindstryd teen Edinburgh in Skotland nadat hulle verlede naweek teen Bayonne op die bank was. Die Springbokhaker Johan Grobbelaar is ook op die bank saam met Johan Goosen en Canan Moodie, en ander Springbokke Marco van Staden, Jan-Hendrik […]
# Rugby: Ruan Nortjé and Cameron Hanekom are back in the Bulls’ starting team for their Challenge Cup quarterfinal clash with Edinburgh in Scotland tomorrow. They were on the bench against Bayonne last week. Springbok hooker Johan Grobbelaar also comes onto the bench with Johan Goosen and Canan Moodie. The other Boks on the bench […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het een-duisend-200 nuwe doktersposte aangekondig om die tekort aan gesondheidsorg-werkers teen te werk. Hy sê die Nasionale Gesondheidsraad het danksy die nuwe begroting toestemming gegee vir die werwing van die dokters, 200 verpleegkundiges en 250 ander gesondheids-beroepslui teen ‘n koste van twee-miljard-rand: