# Twee mense is dood en verskeie beseer toe ‘n motor in ‘n skare ingeploeg het in Leipzig in die ooste van Duitsland. Burgemeester Burkhard Jung sê die vermeende oortreder, wat die owerhede as ‘n 33-jarige Duitse burger identifiseer het, is in hegtenis geneem. Hy voeg by die owerhede het nog nie ‘n motief bepaal […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het bek-en-klouseerbeperkings binne die KwaZulu-Natalse siektebestuursgebied opgehef, wat die bewegingsbeheer beëindig wat in 2021 ingestel is. Hy sê die besluit volg op veranderende uitbrekingspatrone, met gevalle wat nou oor die provinsie versprei is. Steenhuisen sê hoewel beperkings opgehef word, beklemtoon owerhede dat breër biosekerheids-maatreëls van krag sal bly […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika het sy bek-en-klouseer-inentingsprogram aansienlik uitgebrei en miljoene dosisse uit Argentinië en Turkye bekom terwyl plaaslike produksie ‘n hupstoot gegee word. Hy het in die Parlement gesê meer as 2,5-miljoen diere is reeds landwyd ingeënt en die departement beoog om teen einde vanjaar 80-persent van die nasionale […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, lifted foot-and-mouth disease restrictions within the KwaZulu-Natal disease management area, ending movement controls introduced in 2021. He says the decision follows changing outbreak patterns, with infections now spread across the province. Steenhuisen says while restrictions are removed, authorities stress that broader biosecurity measures will remain in place as South […]
# Two people are dead and several others were injured when a car ploughed into a crowd in the eastern German city of Leipzig. Mayor Burkhard Jung says the suspected perpetrator – who authorities identified as a 33-year-old German citizen – was arrested. He adds authorities are not yet clear about a motive. Police confirmed […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê daar sal volgende jaar ‘n reuse-opknapping van die Afrika-reis-indaba wees. Sy het tydens die bekendstelling in Durban, KwaZulu-Natal, die noodsaaklikheid beklemtoon om handel in Afrika te bevorder en toerisme-mededingendheid te versterk. Die vierdaagse indaba begin Maandag. De Lille sê die 30-jaar-oue geleentheid moet ontwikkel om van […]
# Die Madlanga-kommissie het beslis Getuie G se getuienis sal volledig in camera aangehoor word, sonder openbare of media‑toegang. Daar is aanvanklik verwag die misdaadintelligensiebeampte wat met informante werk, sal gedeeltelik in die openbaar getuig, maar dit is onmoontlik weens tegniese probleme. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê dit is onprakties, maar beklemtoon die […]
# Een persoon is dood in ‘n botsing tydens ‘n onwettige straatren op die Steve Biko-pad in Gezina, Pretoria. Die voorval het plaasgevind nadat die bestuurder van ‘n Renault Kwid beheer verloor en teen ‘n ander voertuig gebots het, wat verskeie mense beseer het. Die teen-misdaadaktivis Yusuf Abramjee het die voortgesette kommer oor gevaarlike onwettige […]
# Tourism minister Patricia de Lille says the Africa Travel Indaba will undergo a major revamp from 2027. Speaking at the launch in Durban, KwaZulu-Natal, she stressed the need to boost intra-African trade and strengthen tourism competitiveness. The four-day indaba begins on Monday. De Lille says the 30-year-old event must evolve to remain relevant. She […]