# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê vrede en ontwikkeling in Afrika is diep verweef. Hy sê die toenemende konflik in Suid-Soedan, Soedan, die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, en die onopgeloste kwessie oor selfbeskikking in Wes-Sahara, bly kritieke elemente op die vasteland se veiligheidsagenda. Lamola sê die Suid-Afrikaanse […]
# Police minister Senzo Mchunu has condemned the alleged rape of a trainee by an instructor at the South African Police Service Training Academy in Tshwane. The suspect has been arrested and is due to appear in court today. Mchunu called the incident a gross abuse of power and a betrayal of trust. Ministry spokesperson […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says peace and development in Africa are deeply interconnected. He says escalating conflict in South Sudan, Sudan, Eastern Democratic Republic of Congo and the unresolved question of self-determination in Western Sahara remain critical elements on the continent’s security agenda. Lamola says the South African government expresses concern over the […]
# Die polisie het oorskot gevind wat vermoedelik dié is van die Pretoriase joernalis Sibusiso Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Precious Mdhluli, wat in Februarie verdwyn het. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die ontdekking is gemaak in ‘n bos op die grens tussen Gauteng, Mpumalanga en Limpopo. Vyf verdagtes is in verband met […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het Afrikaans Amptelik 100 van stapel gestuur wat ’n jaarlange viering is van Afrikaans, wat ‘n eeu gelede ’n amptelike taal geword het. Die seremonie het by die Kasteel in Kaapstad plaasgevind. Mackenzie sê die viering eer die taal se wortels in gemeenskappe wat deur […]
# The Western Cape MEC for Cultural Affairs and Sport, Ricardo Mackenzie, has launched Afrikaans Amptelik 100, a year-long celebration marking a century since Afrikaans became an official language. The ceremony took place at the Castle of Good Hope in Cape Town. Mackenzie says the celebration honours the language’s roots in communities shaped by slavery and […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het vanjaar reeds 1,3-miljard-rand aan privaat diensverskaffers vir studentebehuising uitbetaal teenoor die totaal van 2,9-miljard-rand wat in 2024 betaal is. Die waarnemende uitvoerende hoof, Waseem Carrim, verwys na verbeterde bevestigings-prosesse en ’n beweging na die akkreditering van meer diensverskaffers. Carrim het bevestig dat daar steeds uitdagings is, insluitend […]