# Getuie “I” het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het bykans twee-jaar op ‘n eiendom van die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala gewoon omdat sy lewe in gevaar was ná ‘n aanval op sy huis in Mamelodi in 2023. Kaptein Faleni Zungu van die polisie het hom aangeraai om te verhuis. Die getuie het eers […]
# Tax Justice SA se stigter, Yusuf Abramjee, sê hy sal nie geïntimideer word ná beweerde dreigemente teen hom voor die Madlanga-kommissie nie. Hofstukke bevat glo WhatsApp-boodskappe verbind aan die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, en die tabak-sleutelfiguur, Mohamed Sayed, ná Abramjee se bewerings oor onwettige sigarethandel. Hy sê dit beklemtoon die omvang van […]
# Witness I has revealed at the Madlanga Commission that he stayed at a property owned by controversial businessman Vusimusi “Cat” Matlala for nearly two-years following attempts on his life during a 2023 attack at his Mamelodi home. He was advised by SAPS Captain Faleni Zungu to relocate for safety reasons. He only later learned […]
# Tax Justice SA founder Yusuf Abramjee says he will not be intimidated after alleged threats against him were revealed before the Madlanga commission. The documents reportedly include WhatsApp messages linked to suspended deputy head of Crime Intelligence, Feroz Khan, and tobacco kingpin Mohamed Sayed, following Abramjee’s allegations of illicit cigarette trade. He says this […]
# Rugby: Engeland se kaptein, Maro Itoje, is nie ingesluit in die groep vir ‘n oefenkamp ter voorbereiding vir volgende Vrydag se wedstryd teen ‘n Franse vyftiental nie. Dit is voor die eerste Nasieskampioenskap waarin Engeland teen Suid-Afrika, Fidji en Argentinië te staan kom. Afrigter Steve Borthwick het verlede week onthul dat gesprekke gevoer is […]
# Die Nasionale Vakbond vir Hoër Onderwys in die Oos-Kaap het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die Universiteit van Fort Hare se geskorste visekanselier, Sakhela Buhlungu. Die klagte, wat verband hou met beweerde ernstige bestuurs- en aanspreeklikheidskwessies, is by die Spesiale Ondersoekeenheid, die Valke en die Openbare Beskermer ingedien. Buhlungu is geskors nadat ‘n forensiese […]
# Rugby: England captain Maro Itoje has not been included in the squad for a training camp in preparation for the non-cap fixture against a French- 15 next Friday. This is ahead of the inaugural Nations Championship, where England will face South Africa, Fiji, and Argentina. Coach Steve Borthwick revealed last month discussions were had […]
# The National Tertiary Education Union in the Eastern Cape has lodged a criminal complaint against suspended University of Fort Hare vice-chancellor Sakhela Buhlungu, alleging serious governance failures and accountability. The complaint has been lodged with the Special Investigating Unit, the Hawks and the Public Protector. Buhlungu was suspended after a forensic report alleged he […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, en sy Italiaanse ampsgenoot, Francesco Lollobrigida, het ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om samewerking in landbou, landbouverwerking, vernuwing en marktoegang te versterk. Die ooreenkoms is in Kaapstad onderteken tydens die eerste Suid-Afrika–Italië Landbou-sakeforum. Steenhuisen sê die vennootskap het ten doel om handel, belegging en waardetoegevoegde landbouvennootskappe tussen die […]