# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, het bevind teen ‘n ondersoek van 1967 dat die destydse president van die ANC, Albert Luthuli, deur ‘n trein doodgery is. Regter Nompumelelo Hadebe het bevind bewyse stem nie ooreen met die oorspronklike gevolgtrekking nie, soos dat hy aangerand is voor sy liggaam op die spoor geplaas is. Forensiese […]
# The High Court in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, has overturned the 1967 inquest’s finding that former ANC president Albert Luthuli’s death was caused by a train accident. Judge Nompumelelo Hadebe found new evidence inconsistent with the original conclusion, noting signs of assault before his body was placed on the tracks. Forensic experts testified that Luthuli’s injuries […]
# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala het die geskorste adjunk-nasionale kommissaris van Polisie vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, deur die oorlede Pretoriase taxibaas Jothan “Mswazi” Msibi ontmoet het. Msibi was deel van ‘n beweerde misdaadnetwerk bekend as die “Groot Vyf”-kartel. Volgens die getuie het Matlala glo gesê die groep […]
# Krieket: Die reeks van vyf toetse teen Indië het nie Krieket Australië se finansiële probleme verlig nie. Die beheerliggaam het ‘n netto-verlies van meer as 124-miljoen-rand vir die vorige boekjaar aangekondig. Dit is steeds heelwat minder as die vorige jaar. Krieket Victoria se voorsitter, Ross Hepburn, het die nasionale liggaam tydens vandag se jaarvergadering […]
# Cricket: India’s visit for a series of five Tests didn’t lessen Cricket Australia’s financial woes, with the governing body announcing a net loss of over 124-million-rand for the previous financial year. This is still much less than the previous year. The chairperson of Cricket Victoria, Ross Hepburn, criticised the national body during today’s annual […]
# Die kroeguitsmyter wat aangekla word van die moord op twee niggies in Mamelodi-Oos in Pretoria, Tebogo Mnisi, het sy borgtog-aansoek laat vaar in die plaaslike Landdroshof. Tshiamo en Baleseng Moramaga is albei in die kop geskiet. Die 38-jarige Mnisi staan tereg op aanklag van moord met voorbedagte rade, poging tot moord en die besit […]
# ‘n Voormalige lid van die politieke moorde-taakspan, Maxwell Wanda, het aan die Madlanga-kommissie gesê verskeie vuurwapens, insluitend ‘n gelaaide geweer, is by die sakeman Katiso “KT” Molefe se huis in Sandhurst, Johannesburg, gevind tydens sy inhegtenisneming in Desember. Molefe word aangekla van die moord op die ingenieur Armand Swart wie se onderneming korrupsie blootgelê […]
# Former political killings task team member, captain Maxwell Wanda, has told the Madlanga commission that several firearms, including a rifle with loaded magazines, were found at businessman Katiso “KT” Molefe’s Sandhurst home in Johannesburg during his December arrest. Molefe is charged with the murder of engineer Armand Swart, whose company exposed corruption linked to […]
# A tavern bouncer arrested for the murder of two cousins in Mamelodi East, Pretoria, Tebogo Mnisi, has abandoned bail in the local Magistrate’s Court today. Tshiamo and Baleseng Moramaga’s bodies were found with gunshot wounds to the head. Thirty-eight-year-old Mnisi faces charges of premeditated murder, attempted murder, and possession of an illegal firearm and […]