Skip to content

Stats SA teken ’n toename aan in siviele skuld- en vonnissake in die drie maande tot Julie [KLANK]

# Statistiek Suid-Afrika sê siviele skuldgevalle het in die drie maande tot Julie toegeneem vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het met 3,9-persent gestyg, terwyl siviele vonnisse met 7,6-persent toegeneem het. Vhonani Kwinda van Stats SA sê die syfers dui op voortdurende druk op verbruikers wat sukkel om hul skuldverpligtinge na te kom:

ENG KwindaOnCivilDebtCasesRise