# Iran sê die Seestraat van Hormoes is ononderhandelbaar en waarsku hy sal infrastruktuur in die Golf-streek teiken indien die Amerikaanse president, Donald Trump, sy dreigement uitvoer en Teheran se infrastruktuur aanval. Dit volg ná ‘n vyfde agtereenvolgende nag van Amerikaanse aanvalle op Iran en die herinstelling van ‘n vlootversperring van Iranse hawens. Teheran se […]
# The state has withdrawn all charges against businessman Etienne van der Walt in the 14.9-million-rand precious stones theft case in the Johannesburg Magistrate’s Court. Van der Walt spent ten-days in custody. His co-accused, former Ekurhuleni Metro Police officer Kersha-Leigh Stols, and EMPD officer Adrian Mackenzie, have each been granted five-thousand-rand bail. Van der Walt’s […]
# Iran says the Strait of Hormuz is an inviolable red line, warning if US president Donald Trump carries out his threat to attack Teheran’s infrastructure, it would strike all infrastructure across the Gulf region. This follows a fifth night of US attacks on Iran and the reimposition of a naval blockade of Iranian ports. […]
# Rugby: Ierland se afrigter, Andy Farrell, sien uit na nog ‘n kans om die All Blacks die eerste keer in 32 jaar in Auckland te probeer klop. Nieu-Seeland het sy laaste 52 wedstryde op Edenpark gewen. Hulle het die Iere in hul vorige toets daar in 2022 42-19 verslaan voor die besoekers die volgende […]
# Rugby: Ireland’s coach, Andy Farrell, relishes another chance to try and beat the All Blacks in Auckland for the first time in 32-years. New Zealand won its past 52 matches at Eden Park. They beat the Irish 42-19 in their previous Test at the stadium in 2022 before the visitors won the next two […]
# Die Wes-Kaapse polisie bied ‘n beloning van tot 50-duisend-rand aan vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van verdagtes wat ‘n Ghanese burger vermoor het. Die 35-jarige Bashira Issaka is verlede maand by sy vraghouer-sakeonderneming doodgeskiet deur verdagtes wat ʼn beskermingsfooi by hom geëis het. Die polisiewoordvoerder, Thembakazi Mpendukana, sê die ondersoekbeampte doen […]
# Western Cape police are offering a cash reward of up to 50-thousand-rand for information that could lead to the arrest of the murderers of a Ghanaian national. Thirty-five-year-old Bashira Issaka was shot and killed inside his container business premises last month after attackers demanded a protection fee from him. Police spokesperson, Thembakazi Mpendukana, says the […]
# Hoofregter Mandisa Maya sê Suid-Afrika se regbank verkeer onder ernstige druk en waarsku regterlike onafhanklikheid is steeds onafgehandel. Sy het onderbefondsing, personeeltekorte en toenemende agterstande uitgelig tydens die Regbank-konferensie in Durban. Maya is ook bekommerd oor waninligting op sosiale media wat vertroue in howe ondermyn. Sy vra groter onafhanklikheid en voldoende hulpbronne om die […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die termyn van Transnet se raad met ses maande verleng tot 11 Januarie, of tot ‘n nuwe raad aangestel word. Die termyn sou die afgelope Sondag verstryk het. Die nie-uitvoerende voorsitter, Andile Sangqu, en die huidige nie-uitvoerende direkteure sal tydens die verlenging in die amp bly. Transnet […]