# Die voorverhoorkonferensie in die bedrogsaak teen die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is van Pinetown se Landdroshof na Durban se Streekhof verskuif. Die staatsaanklaer, Nokulunga Ngcobo, sê dis weens veiligheidskwessies wat die polisie geopper het en ‘n vol hofrol. Die verdediging het ingestem om die saak tot 11 Desember uit te stel. Adams staan tereg op aanklag van bedrog en regsverydeling. Hy beskuldig die staat dat hy die saak doelbewus vertraag:
Fadiel Adams se bedrogsaak verskuif na Durbanse Streekhof [KLANK]
ENG-AdamsOnCase