# Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party se droom vir Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap is om mense in die middelpunt van die regering te plaas deur bekwame en sorgsame leierskap. Hy het gepraat tydens die saamtrek vir die party se burgemeesterskandidaat in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, Retief Odendaal. Steenhuisen kritiseer die ANC-geleide […]
# FirstRand Namibië het sy kliënte ingelig dat FNB se kitsbanke voorlopig nie die nuwe banknote van die Bank van Namibië kan aanvaar nie. Die bank sê die OTMs kan wel kontant uitbetaal, maar het tegnologiese opgraderings nodig om die nuwe note vir deposito’s te verwerk. Kirsty Watermeyer van FNB moedig kliënte aan om dienste […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron, het eerste minister Sebastien Lecornu se bedanking aanvaar slegs ure nadat hy sy nuwe kabinet bekendgemaak het, wat die land verder in ‘n politieke dooiepunt dompel. Macron het die voormalige minister van Verdediging verlede maand aangestel. Die grootliks onveranderde kabinet het hewige kritiek in die politieke spektrum ontketen. Lecornu […]
# DA leader John Steenhuisen says the party’s vision for Nelson Mandela Bay in the Eastern Cape is to put people at the centre of governance through competent and caring leadership. He was speaking at the campaign rally of the party’s mayoral candidate in next year’s local government election, Retief Odendaal. Steenhuisen criticised the ANC-led […]
# ‘n Algemene staking in Italië ter ondersteuning van die Gaza-hulpflottielje ontwrig treinedienste en meer chaos word vir pendelaars verwag op die tweede dag van betogings in Rome. Die staking volg na betogings gister in verskeie stede oor die wêreld, insluitend Milan en Rome, waar ongeveer tien-duisend mense van die Colosseum af betoog het. Betogers […]
# Sokker: Die doelwagter van Liverpool, Alisson Becker is uit tot na hierdie maand se internasionale breek, wat afrigter Arne Slot ‘n reusehoofpyn besorg terwyl hy probeer om sy span van ‘n mini-ineenstroting te red. Die Reds het nederlae teen Crystal Palace in die Premierliga en Galatasaray in the Kampioeneliga gely nadat hulle die seisoen […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap sê probleme wat ouderdomstoelae-betalings geraak het, is opgelos. Ongeveer 15-duisend begunstigdes het nie gister hul toelaes ontvang nie weens ‘n tegniese fout tussen Capitec en die betalingstussenganger, PayInc. Die uitstaande betalings sal vandag gedoen word. SASSA se woordvoerder Andile Tshona sê maatreëls word ingestel om ‘n herhaling van die voorval […]
# Die algemene werkersvakbond, GIWUSA, doen ‘n beroep op alle vakbonde en mense wat regverdigheid aanhang, om vir ‘n Nasionale Dag van Aksie saam te staan. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die dag is daarop gemik om druk op die regering te plaas om dadelik alle handelsooreenkomste met Israel te staak en ‘n […]
# The South African Social Security Agency says issues affecting old age grant payments have been resolved. Around 15-thousand beneficiaries did not receive their grants yesterday due to a technical fault between Capitec and the payments clearing house, PayInc. The outstanding payments will be made today. SASSA spokesperson Andile Tshona says measures are being put […]