Nuwe Transmissiemaatskappy van SA word binnekort bekendgestel om energienetwerk te versterk [KLANK]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het die bekendstelling van ‘n nuwe Suid-Afrikaanse transmissie-onderneming aangekondig om die nasionale elektrisiteitsnetwerk te verbeter. Die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika, ‘n filiaal van Eskom, sal kraglyne bestuur en uitbrei, wat sal help om die aanbod bestendig te hou en hernubare energie te ondersteun. Ramokgopa het herhaal […]