# Sokker: Orlando Pirates het afrigter José Riveiro se versoek om vroeë vrystelling toegestaan nadat hy ‘n kontrak geteken het by ’n nuwe klub. Sy kontrak sou oorspronklik tot volgende maand geduur het. Môre se kragmeting met Golden Arrows sal die Spanjaard se laaste wedstryd wees. Die voorsitter van die Premier-sokkerliga, Irvin Khoza, het Riveiro […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die wêreld moet sy pad vind in ‘n vinnig-ontwikkelende geopolitieke omgewing wat deur toenemende globale mededinging, ekonomiese wisselvalligheid en toenemende geopolitieke spanning gekenmerk word. Hy het gepraat tydens die Gertrude Shope-Vrouebemiddelingsnetwerk se Solidariteitskonferensie vir Vroue, Vrede en Sekerheid in Pretoria, rondom die tema “Stemme […]
# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Maart met 0,8-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die vervaardiging van rubber- en plastiekprodukte, die petroleum- en chemiese sektor, asook elektriese masjinerie. Nicolai Claassen van Stats SA sê voedsel, drank en motorvervaardiging is van die sektore wat die ergste geraak […]
# Krieket: Shukri Conrad is aangestel as hoofafrigter van die Protea-manspan in al drie formate. Hy het sedert Januarie 2023 die toetsgroep gelei en sal nou ook toesig hou oor die witbalformate. Dit begin met die driehoekige T20-toernooi teen Zimbabwe en Nieu-Seeland in Julie. Conrad se termyn strek tot met 2027 se eendag-Wêreldbekertoernooi wat in […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says the world is navigating a rapidly evolving geopolitical environment defined by rising global competition, economic volatility, and escalating geopolitical tensions. He was addressing the Gertrude Shope Women’s Mediation Network Solidarity Conference on Women, Peace and Security – Voices of Women within a Global Environment of Escalating Conflict in Pretoria. Lamola says the […]
# Cricket: Shukri Conrad has been appointed as the Proteas men’s head coach in all three formats. He has led the Test side since January 2023 and will now also oversee the white-ball formats, starting with July’s T20 tri-series against Zimbabwe and New Zealand. His tenure extends through to the 2027 One-day World Cup, set […]
# Suid-Afrika maak gereed vir ‘n tekort aan aardgas volgende jaar, ondanks aflandige ontdekkings tussen 2019 en ’20. Die Petroleum-agentskap se waarnemende uitvoerende hoof, Bongani Sayidini, berig die Brulpadda- en die Luiperd-velde aflandig van die Suid-Kaapse kus het nie kommersieel lewensvatbare hoeveelhede opgelewer nie. Die voorsitter van die raadgewende raad van Wits se Sakeskool, Priscillah […]
# South Africa is bracing for a natural gas shortage starting next year, despite offshore discoveries between 2019 and 2020. The Petroleum Agency’s acting CEO, Bongani Sayidini, reports that the Brulpadda and the Luiperd fields off the Southern Cape coast have not yielded commercially viable quantities. Meanwhile, Wits Business School Advisory Board chairperson Priscillah Mabelane […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het openbare hulp gevra met die soektog na die vermiste joernalis Sibusiso Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Hulle het op 18 Februarie verdwyn nadat hulle hul huis in Mpumalanga verlaat het. Die polisie het die saak herklassifiseer as ontvoering en kaping en die verdagtes wat in hegtenis geneem […]