# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, het drie onervare voorspelers gekies vir Saterdag se derde toets teen die Springbokke op die FNB-stadion in Johannesburg. Die losvoorspeler Peter Lakai, die slot Sam Darry en die haker Asafo Aumua is die eerste keer op toer in die opdrafspan. Aumua vervang kaptein Codie Taylor, wat […]
# Build One South Africa vra Stad Kaapstad om sy voorgestelde muur van 120-miljoen-rand langs die N2 te skrap en die geld te gebruik vir die bekamping van geweldsmisdaad. BOSA sê 869 mense is tussen April en Junie in Kaapstad vermoor, gelykstaande aan ‘n moord elke twee-en-‘n-half-uur. Die party sê die geld kan eerder vir […]
# The alleged mastermind behind a syndicate accused of defrauding Gauteng’s Emfuleni Municipality out of nearly ten-million-rand was arrested this morning. Former service provider, 25-year-old Janitha van Reenen, was apprehended by the provincial political killings task team while leaving the Vanderbijlpark Magistrate’s Court, where she appeared in another similar case. She was granted bail by […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie has included three inexperienced players in his pack for Saturday’s third Test against the Springboks at the FNB Stadium in Johannesburg. Loose forward Peter Lakai, lock Sam Darry and hooker Asafo Aumua will get their first chances in the starting-15 on tour. Aumua replaces captain Codie Taylor, who […]
# Build One South Africa is calling on the City of Cape Town to scrap its proposed 120-million-rand N2 wall and redirect the money to fighting violent crime. BOSA says 869 people were murdered in Cape Town between April and June, equivalent to one murder every two-and-a-half hours. The party says the funds could instead […]
# ‘n Ipsos markpeiling studie toon byna een uit elke sewe Suid-Afrikaners sê hulle moes al van die werk, skool of universiteit wegbly omdat die vervoer te duur is. Die navorsing toon mense in die ouderdomsgroep van 25 tot 34 word die meeste geraak, met 23-persent wat aandui hulle het al om hierdie rede weggebly. […]
# Nearly one in seven South Africans say they have missed work, school or university because they could not afford transport. This is according to market research company Ipsos. The study shows the age group 25 to 34 reported the highest incidence of transport-related absenteeism at 23-percent. The Free State recorded the highest proportion at […]
# Die VF Plus in Gauteng sê die Ekurhuleni-metro se versuim om aanspreeklikheid vir onreëlmatige besteding af te dwing is onaanvaarbaar. Aanbevelings is tydens Maandag se raadsvergadering ter tafel gelê om meer as 140-miljoen-rand se geskiedkundige onreëlmatige besteding af te skryf. Drie-en-vyftig-miljoen-rand kan nie verhaal word nie weens verlore dokumente en onbeskikbare personeel. Karl Rautenbach […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die reeksmoordenaar Rassie Nkuna en die afgedankte polisiebeampte Jacob Chego elk vier lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op die swanger Sabeiliwe Mogashoa en haar man, Lucky, in Pretoria in Maart 2022. Hulle het tereggestaan op 12 aanklagte, insluitend moord, ontvoering en bedrog. Die egpaar is voor hul kinders […]