# Soweto-toerisme het die Gautengse regering gekritiseer omdat hy nie die voortgesette likwidasie van die Mandelahuis-museum in Vilakazistraat oplos nie. Terwyl die wêreld Mandeladag vier, voer die organisasie aan dat die museum, wat voorheen gesien is as ‘n simbool van nalatenskap en bemagting, in die hande bly van likwidateurs met geen plan vir herwinning nie. […]
# AfriForum sê hy wag op die uitspraak in die vuurwapensaak teen die EFF-leier Julius Malema. Malema sal vanaf Maandag tot Woensdag volgende week in die Streekhof in Oos-Londen verskyn omdat hy na bewering ‘n semi-outomatiese vuurwapen afgevuur het tydens ‘n saamtrek in 2018. Malema staan tereg op verskeie aanklagte kragtens die Wet op Vuurwapenbeheer. […]
# Soweto Tourism has slammed the Gauteng government for its failure to resolve the ongoing liquidation of the Mandela House Museum on Vilakazi Street, in Soweto. As the world commemorates Mandela Day, the association argues the museum, once envisioned as a symbol of heritage and empowerment, remains under the control of liquidators with no clear […]
# AfriForum says it awaits next week’s ruling in the firearm case against EFF leader Julius Malema. He’s due in the East London Regional Court from Monday to Wednesday for allegedly firing a semi-automatic rifle at a 2018 rally. Malema faces multiple charges under the Firearms Control Act. AfriForum’s Jacques Broodryk says politicians are not […]
# Rugby: Frankryk se hoofafrigter, Fabian Galthié, het die skeidsregters se optrede in die eerste twee toetse teen die All Blacks gekritiseer en gesê hy verwag neutraliteit van wedstrydbeamptes. Die twee lande speel môre die laaste toets in Hamilton nadat Nieu-Seeland die eerste twee gewen het. Galthié het verskeie beslissings in Dunedin en Wellington bevraagteken, […]
# Rugby: French head coach Fabian Galthié has criticised the refereeing in the first two Tests against the All Blacks, saying he expected neutrality from the match officials. The two countries face off in the final match in Hamilton tomorrow after New Zealand won the first two encounters. Galthié queried several decisions in Dunedin and […]
# Die DA sê hy sal seker maak landelike veiligheids-hervormings word ingestel ondanks weerstand van die Vryheidsfront Plus. Die party het die VF Plus, die EFF en MK-party gekritiseer omdat hulle teen ‘n belangrike parlementêre verslag gestem het wat plaasaanvalle en landelike misdaad aanpak. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê hoewel die Parlement die verslag aangeneem […]
# The DA says it will ensure rural safety reforms are implemented despite resistance from the Freedom Front Plus. The party has criticised the FF Plus, along with the EFF and MK Party, for voting against a crucial parliamentary report addressing farm attacks and rural crime. The DA’s Willie Aucamp says, although Parliament has adopted […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het president Cyril Ramaphosa gekritiseer omdat hy nie die land se moordkrisis aanpak nie. Maimane het in die Parlement die meer as 26-duisend moorde verlede jaar vergelyk met ‘n oorlogsone. Hy vra Ramaphosa om beslissende stappe te doen. Maimane beklemtoon onmiddellike optrede word benodig, veral […]