# Die hoofekonoom by Agbiz, Wandile Sihlobo, sê president Cyril Ramaphosa se besoek aan die VSA dui op ‘n keerpunt in die herstel van bande tussen Suid-Afrika en die VSA. Sihlobo het die groeiende uitvoermomentum beklemtoon in produkte wat wêreldwyd in 2024 uitgevoer is. Hy waarsku egter misdaad bly ‘n landwye krisis en vra verenigde […]
# French actress Catherine Deneuve has joined over 900 celebrities who have signed an open letter denouncing the alleged genocide in Gaza. The petition began circulating during the buildup to the Cannes film festival. Other signatories include “Schindler’s List” star Ralph Fiennes, Juliette Binoche, Jonathan Glazer, “Lupin” star Omar Sy, Richard Gere, Susan Sarandon, Pedro […]
# Agbiz chief economist Wandile Sihlobo says president Cyril Ramaphosa’s US visit signals a turning point in restoring South Africa-US ties. Sihlobo highlighted growing export momentum in products exported globally in 2024. He also warns that crime remains a nationwide crisis, and calls for unified action to protect economic progress:
# Oudpresident Thabo Mbeki is hierdie naweek in Tanzanië vir die jaarlikse Afrikadag-lesing in Dar-es-Salaam. Die geleentheid vier Afrikadag en vereer gevalle vryheidsvegters. Vanjaar se lesing fokus op Afrika se selfbeskikking en die blou ekonomie as kritiek vir die toekoms van die vasteland. Mbeki het die Tuin van Herinnering in Morogoro besoek en hulde gebring […]
# Former President Thabo Mbeki is in Tanzania for the annual Africa Day Lecture this weekend in Dar es Salaam. The event marks Africa Day and honours fallen freedom fighters. This year’s lecture focuses on Africa’s self-determination and the blue economy as critical to the continent’s future. Mbeki visited the Garden of Remembrance in Morogoro […]
# Eerste minister Benjamin Netanyahu het verhoogde sekerheidsmaatreëls ingestel by Israelse diplomatieke sendings wêreldwyd nadat ‘n gewapende man wat “free Palestine” geskree het, twee ambassadepersoneellede voor ‘n Joodse museum in Washington doodgeskiet het. Die minister van Buitelandse Sake, Gideon Saar, het die moorde toegeskryf aan ‘n vlaag anti-Semitiese en anti-Israelse aanhitsing en sê Europese regerings […]
# Rugby: Die Springbok-agterspeler Damian Willemse sal die Stormers se volgende twee Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryde misloop na sy rooikaart teen Cardiff verlede week. Sy skorsing van ses wedstryde is gehalveer en hy sal ook ‘n afslag van een wedstryd ontvang as hy Wêreldrugby se afrigtings-ingrypingsprogram bywoon. Dit beteken Willemse sal nie beskikbaar wees vir die Stormers […]
# Die GOOD-party sê president Cyril Ramaphosa het prysenswaardige volwassenheid en staatsmanskap getoon te midde van wat duidelik ‘n beplande vals nuus-hinderlaag was deur sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, en sy span. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dit het as ‘n roetine fotogeleentheid begin, maar vinnig in ‘n politieke toneelstuk ontaard:
# Water van die Lesotho-Hoogland-waterprojek vloei weer, ná maande van onderhoudswerk. Die hervullingsproses het hierdie week begin met die water wat gister die Klein Caledon-tonnel bereik het en teen vandag by die Asrivier-uitvloei in Clarens verwag word. Daar was vertragings aan Lesotho se kant van die tonnelstelsel, wat sedert 1 Oktober gesluit is, terwyl Suid-Afrika […]