# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die kabinet het die geoktrooieerde rekenmeester Glynnis Mbonambi aangestel as ‘n nie-uitvoerende direkteur op Transnet se raad. Creecy sê haar finansiële kundigheid sal pogings ondersteun om Transnet bestendig te kry en sal sy bedryfsdoeltreffendheid verbeter, terwyl die onderneming streef na beter vrag- en hawedienste, en terselfdertyd handelsgroei […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, en die woordvoerder, Phasha Makgolane, in die Kaapstad Sentraal-polisiestasie. Dit volg nadat ‘n beweerde poging op video gewys het hoe probeer word om ‘n joernalis met 60-duisend-rand om te […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has opened a criminal case at the Cape Town Central police station against suspended Independent Development Trust CEO Tebogo Malaka and spokesperson Phasha Makgolane. This follows after a video surfaced showing an alleged attempt to bribe a journalist with 60-thousand-rand to bury a corruption story, linked to […]
# Gholf: Die tweemalige major-kampioen, Jon Rahm van Spanje, sê meer moet gedoen word om ander geleenthede te vind vir spelers om wêreldranglys-punte te bekom. LIV Gholf het in Junie weereens aansoek gedoen vir wêreldranglyspunte nadat dit in Oktober 2023 afgekeur is – onder meer omdat daar nie afsnypunte in LIV-toernooie is nie en ‘n […]
# Die raad van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust gaan vergader oor bewerings van omkopery teen die geskorste uitvoerende hoof, Tebogo Malaka, en woordvoerder Phasha Makgolane. Dit volg op beeldmateriaal wat die ondersoekende joernalis van Daily Maverick, Pieter-Louis Myburgh, vrygestel het wat na bewering vir Malaka en Makgolane uitbeeld wat hom 60-duisend-rand kontant aanbied om ‘n korrupsie-ondersoek […]
# Golf: Two-time major champion Jon Rahm of Spain says more needs to be done to evaluate other ways to create world rankings points opportunities. LIV Golf reapplied for world ranking points in June following the league’s initial attempt. This was denied in October 2023 for reasons including the lack of a cut in LIV […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum waarsku joernaliste teen onetiese gedraq na bewerings van omkopery waarby die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, betrek word. Sy het na bewering probeer om ‘n joernalis van Daily Maverick, Pieter-Louis Myburgh, om te koop nadat sy geskors is oor die suurstofaanleg-tenderskandaal van 836-miljoen-rand. Hopewell Radebe van […]
# The Independent Development Trust board will deliberate on bribery allegations involving suspended CEO Tebogo Malaka and spokesperson Phasha Makgolane. This follows video footage released by Daily Maverick investigative journalist Pieter-Louis Myburgh that allegedly implicated Malaka and Makgolane offering 60-thousand-rand cash to its reporter to suppress a corruption investigation. Malaka is already suspended over an […]
# The South African National Editors’ Forum has cautioned journalists against unethical conduct following bribery allegations involving suspended Independent Development Trust CEO, Tebogo Malaka. She allegedly attempted to bribe Daily Maverick journalist Pieter-Louis Myburgh after being suspended over the 836-million-rand oxygen plants scandal. SANEF’s Hopewell Radebe condemns Malaka’s alleged bribery move and warned that journalists […]