# Môre se spitsberaad tussen die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, sal op die Gesamentlike militêre basis Elmendorf-Richardson in Alaska plaasvind. Die leiers sal ontmoet om die beëindiging van die driejaar-lange oorlog in Oekraïne te bespreek. Dit sal die eerste keer wees dat die twee alleen vergader sedert 2018 se […]
# The summit between US President Donald Trump and his Russian counterpart Vladimir Putin will be held at Joint Base Elmendorf-Richardson in Alaska. The two leaders will meet on Friday to discuss an end to the more than three-year war in Ukraine, in what will be their first standalone summit since a 2018 meeting in […]
# Die Kaapstadse polisie het begin met ‘n soektog na verdagtes ná die dood van vier mans in Overcome Heights, Muizenberg, vroeër vanoggend. Woordvoerder Andrè Traut sê speurders verbonde aan die teenbende-eenheid werk onverpoosd om die gebeure te bepaal wat tot die voorval gelei het. Hy sê die liggame van die vier mans, tussen 20- […]
# Cape Town police have launched a manhunt for suspects following the deaths of four men in Overcome Heights, Muizenberg, earlier this morning. Spokesperson Andrè Traut says detectives attached to the anti-gang unit are working tirelessly to determine the events that led to the incident. He says the bodies of the four men, aged between 20 and […]
# Binnelandse Sake se gebou in Germiston, Gauteng, is vanoggend aan die brand gesteek te midde van gewelddadige betogings oor uitsettings in die middestad. Betogers eis volgens berigte om gratis in die Pharoepark-woonstelgebou te woon. Die Ekurhuleni-nooddienste, die polisie en die verkeersafdeling is ontplooi. Die owerhede het President-, Queen- en Jackstraat gesluit terwyl die brandweer […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die kabinet het Suid-Afrika se voorlegging van ‘n hersiene aanbod aan Amerika goedgekeur as die grondslag vir onderhandelings. Hy en die minister van Landbou, John Steenhuisen, het ‘n voorlegging gedoen oor die regering se reaksie op die tarief van 30-persent wat Amerika op ingevoerde […]
# The Germiston Home Affairs building in Gauteng has been set alight this morning during violent clashes over evictions in the CBD. Protesters reportedly demanded to occupy the Pharoe Park flats rent-free. Ekurhuleni Emergency Services, SAPS, and traffic officials have been deployed to the scene. Authorities have closed President, Queen, and Jack Streets as firefighters […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says the Cabinet has approved that South Africa submit a revised offer to the US as a basis for negotiations. He, together with Agriculture minister John Steenhuisen, gave a briefing on the government’s response to the 30-percent tariff imposed by the US on imported South African […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, versoek huiseienaars en ondernemings om die registrasie van hul son-fotovoltaïese en batterystelsels by Eskom uit te stel totdat die huidige probleme opgelos is. Dit volg ná ‘n vergadering tussen die organisasie en die kragvoorsiener se verspreidingsbestuur waar kommer uitgespreek is oor duur en beperkende registrasiereëls. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne […]