# Suid-Afrika het Taiwan se kantoor in Pretoria se naam van Taipeise Skakelkantoor na Taipeise Handelskantoor verander. Dis in ooreenstemming met sy Een China-beleid wat die Volksrepubliek van China as enigste verteenwoordiger van China erken. Die regering het Taiwan daarom opdrag gegee om sy kantoor van Pretoria na Johannesburg te verskuif. Die verskuiwing, wat hierdie […]
# South Africa has renamed Taiwan’s Pretoria office from Taipei Liaison Office to Taipei Commercial Office. This aligns with its One China Policy, which recognises the People’s Republic of China as the sole representative of China. Government ordered Taiwan to move its office from Pretoria to Johannesburg to reflect this stance. Initially set for March, […]
# FNB voorspel ʼn aansienlike toename in werksgeleenthede te midde van geleidelike verbeterings in die bedryfsomgewing. Die totale aantal werkende mense in Suid-Afrika het van Desember 2023 tot Desember verlede jaar met 91-duisend gedaal. Volgens Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingstatistiek het voltydse werksgeleenthede met 26-duisend afgeneem en deeltydse werksgeleenthede met 65-duisend. FNB se senior ekonoom, […]
# FNB is predicting significant employment gains in the longer term with gradual improvements in the operating environment. The total number of people employed in South Africa decreased by 91-thousand from December 2023 to December last year. According to the Quarterly Employment Statistics published by Statistics SA, full-time employment decreased by 26-thousand and part-time employment […]
# Die DA vra ‘n omvattende ondersoek na die vermeende brandstigting-verwante bosbrande in die Wes-Kaap. Op ‘n parlementêre vraag is onthul dat 68 van die meer as elf-duisend veldbrande wat in die provinsie aangemeld is, as brandstigting ondersoek word – 97-persent daarvan in Kaapstad. Die party dring daarop aan dat die polisie die skuldiges moet […]
# The DA calls for a wide-ranging investigation into suspected arson-related wildfires in the Western Cape. A parliamentary reply revealed that 68 of the more than eleven-thousand wildfires reported in the province are being investigated as arson, with 97-percent occurring in Cape Town. The party urges the police to arrest those responsible. The DA’s Dave […]
# Die Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake in die Vrystaat het ‘n uitbreking van Afrika-kommandowurms bevestig. Een-en-dertig gevalle is in verskeie gebiede aangemeld, insluitend in Jacobsdal, Luckhoff en Petrusburg. Die besmetting is besig om na Boshof te versprei en bedreig mielie- en sorghum-oeste. Boere word aangeraai om hul vee te verskuif en veeartse […]
# The Department of Agriculture, Rural Development, and Environmental Affairs in the Free State has confirmed an outbreak of African armyworms. Thirty-one cases have been reported in several areas, including Jacobsdal, Luckhoff, and Petrusburg. The infestation is spreading to Boshof and is threatening crops like maize and sorghum. Farmers are advised to move livestock and […]
# ‘n Regstryd tussen die e-taxiplatofrm Wanatu en Tshwane se owerhede raak erger. Die maatskappy se hofstryd volg op die beslaglegging op twee van sy voertuie deur Tshwane se Metropolisie. Die saak plaas die Nasionale Padverkeerswet onder die soeklig. Meer as 20-duisend e-taxibestuurders wag nog op hulle padvervoerpermitte, en nuwe permitaansoeke is opgeskort. Wanatu glo […]