# Die DA sê hy verskerp sy stryd teen planne wat deur die minister van Vervoer, Barbara Creecy, oorweeg word om motoriste meer te laat betaal om die mislukte Padongelukkefonds te ondersteun. Die minister kyk na nuwe befondsingstrome vir die Fonds, met een moontlikheid om ‘n ekstra fooi by die jaarlikse hernuwings van lisensieskyfies te […]
# The DA says it is amping up its fight against plans being considered by minister of Transport, Barbara Creecy, to make motorists pay more to prop up the failing Road Accident Fund. The minister is exploring how to introduce new funding streams for RAF, with one option being to add an extra fee to […]
# Inwoners van Bedfordview in Gauteng is steeds sonder water op dag 11 van ‘n deurlopende onderbreking, wat groeiende frustrasie en woede ontketen. ‘n Groot deel van Johannesburg se netwerk is herstel ná Rand Water se onderhoudsprogram, maar voorsieningsprobleme in die gebied duur voort. Inwoners sê gemeenskaplike watertenks word nie hervul nie, wat toestande vererger. […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het berigte op sosiale media verwerp dat Nigeriese burgers dood en verskeie Ghanese beseer is tydens onlangse anti-immigrasie-betogings in die land. Hy noem die bewerings ongegrond en misleidend. Lamola bevestig wel wetstoepassings-agentskappe ondersoek die dood van twee Mosambiekse burgers wat blykbaar met die onrus in […]
# Bedfordview residents in Gauteng remain without water on day 11 of an ongoing outage, sparking growing frustration and anger. While much of Johannesburg’s network has recovered following Rand Water’s maintenance programme, supply issues continue in the area. Residents say community Jojo tanks have not been refilled, worsening conditions. They claim the city of Ekurhuleni […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, has rejected social media reports alleging that Nigerian nationals were killed and several Ghanaians injured during recent anti-illegal immigration protests in the country. He has described the claims as unverified and misleading. Lamola has confirmed that law enforcement agencies are investigating the deaths of two Mozambican […]
# Polisie in Limpopo is ontplooi om vandag ʼn beplande betoging deur die teen-immigrasiegroep, March and March, te monitor. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê verlede week is ses winkels wat aan buitelanders behoort, in die Matikiring informele nedersetting geplunder. Die skade en waarde van die gesteelde goedere beloop sowat 394-duisend-rand. Drie verdagtes is gearresteer. Ledwaba […]
# Limpopo police have been deployed to monitor a planned protest by the anti-immigration civic group March and March Movement today. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says last week six shops belonging to foreign nationals were looted in Matikiring Informal Settlement, with total damages and stolen goods estimated at 394-thousand-rand. Three suspects were arrested. Ledwaba says […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika waarsku ernstige oorstromings sal uitvoervolumes in belangrike sitrusgebiede met minstens vyf-persent verminder. Die gebiede wat die ergste geraak word sluit in Patensie in die Oos-Kaap en Citrusdal en die Boland in die Wes-Kaap. Die vereniging sê skadebepalings word gedoen, met van die produsente wat steeds nie toegang tot hul boorde […]