Skip to content

Minister Hlabisa verwelkom munisipaliteite se aanvaarding van Kode vir Etiese Leierskap in Plaaslike Regering [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, verwelkom 100 munisipaliteite se aanvaarding van die Kode vir Etiese Leierskap in Plaaslike Regering. Dis daarop gemik om ʼn plaaslike regering te bou wat verbind is tot etiese standaarde, dienslewering en goeie bestuur. Hlabisa se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê die aanvaarding weerspieël ʼn toenemende verbintenis in plaaslike regering om etiese leierskap en aanspreeklikheid die hart van munisipale leierskap te maak:

ENG BinqoseONMunicipalities