# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek- en klouseer in Viljoenskroon en Edenville bevestig. Dit bring die getal bevestigde gevalle in die provinsie op 42 te staan. Tot nou toe is sewe distrikte oor vyf munisipaliteite identifiseer. Moliehi Moeng van die departement sê hulle gee voorkeur aan […]
# The Free State Department of Agriculture and Rural Development has confirmed four new cases of foot-and-mouth disease in Viljoenskroon and Edenville. This brings the number of confirmed cases in the province to 42. To date, seven distinct outbreak areas have been identified across five municipalities. The department’s Moliehi Moeng says they have prioritised vaccination […]
# Sokker: Bafana Bafana se kaptein, Ronwen Williams, sê Wêreldbeker-kwalifisering is steeds in hulle hande in vanaand se deurslaggewende Groep C-kragmeting met Zimbabwe in Durban. Suid-Afrika was boaan die punteleer met 17 punte, maar het drie punte verbeur vir die gebruik van ‘n ontoelaatbare speler teen Lesotho in Maart. Die span is nou gelyk met […]
# Soccer: Bafana Bafana captain Ronwen Williams says qualifying for the World Cup is still in their hands, as they head into this evening’s crucial Group C qualifier against Zimbabwe in Durban. South Africa topped the group with 17 points before receiving a three-point deduction for fielding an ineligible player against Lesotho in March. They now […]
# ‘n Ekonoom, Frederick Mitchell, sê Suid-Afrika ondervind aansienlike ekonomiese uitdagings wat sy bestendigheid en toekomstige voorspoed bedreig. Die ANC het hierdie week sy Ekonomiese Aksieplan onthul, wat die uitbreiding van elektrisiteits-infrastruktuur, die herstel van die chroom- en die mangaanbedryf, die aanvuur van plaaslike ekonomiese ontwikkeling en die uitbreiding van openbare indiensnemings- en vaardigheidsprogramme insluit. […]
# Economist Frederick Mitchell says South Africa faces significant economic challenges that threaten the nation’s stability and future prosperity. The ANC revealed its Economic Action Plan this week, which includes expanding electricity infrastructure, restoring the chrome and manganese industries, driving local economic development, and scaling up public employment and skills programmes. Mitchell says persistent governance issues, […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het ‘n suksesvolle tweedaagse werksbesoek aan Suid-Soedan afgesluit, wat die vordering met die Vredesooreenkoms van 2018 laat herleef. Mashatile het vergader met president Salva Kiir, adjunk-president Benjamin Boi Mel, en ander belanghebbendes wat hul verbintenis tot vrede en geloofwaardige verkiesing volgende jaar herbevestig het. Hy het ook besoek afgelê by adjunk-president […]
# Deputy president Paul Mashatile has wrapped up a successful two-day working visit to South Sudan, aimed at reviewing progress on the 2018 Revitalised Peace Agreement. Mashatile met President Salva Kiir, Vice President Benjamin Boi Mel, and other stakeholders, who reaffirmed their commitment to peace and credible 2026 elections. He also visited Vice President Mama […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, eis tronkstraf vir die burgemeester van Chicago, Brandon Johnson, en die goewerneur van Illinois, JB Pritzker. Hy beskuldig hulle dat hulle misluk het om federale immigrasie-beamptes te beskerm. Die land se derde-grootste stad het die jongste brandpunt in die Trump-administrasie se uitsettings-en teenmisdaadveldtog geword in stede waar Demokrate aan […]