# The ANC Youth League has strongly condemned the actions of DA Member of Parliament, Emma Powell, who is reported to have led a deliberate misinformation campaign against the South African government during her recent visit to the United States. The ANC Youth League’s spokesperson, Zama Khanyase, says Powell allegedly peddled falsehoods about South Africa’s land expropriation […]
# Cycling: Tadej Pogacar powered to victory in an uphill time trial on stage 13 of the Tour de France on Friday to stretch his lead in the race to more than four minutes. Jonas Vingegard and Remco Evenepoel clung on to their places in the overall top three. The 10.9-kilometre time-trial took place in […]
# Rugby: Die eeu-oue mededinging tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland duur vanaand op juniorvlak voort wanneer die twee lande mekaar die stryd aansê in die eindstryd van die Wêreldbeker-rugbykampioenskap vir onder-20’s in Rovigo, Italië. Die Baba-Bokke was tot nou toe onkeerbaar, met weghol-oorwinnings in hulle drie groepwedstryde voordat hulle Argentinië in die halfeindrondte verslaan het. Die […]
# Rugby: The age-old rivalry between South Africa and New Zealand continues at junior level this evening when the two countries meet in the final of the World Rugby Under-20 Championship in Rovigo, Italy. The Baby Boks looked unstoppable so far, easily winning their three group matches before beating Argentina in the semifinals. The Baby […]
# Die Walter en Albertina Sisulu-stigting vir Maatskaplike Geregtigheid kritiseer die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, se bewerings as onverantwoordelik en gevaarlik. Die minister het hierdie week bekend gemaak dat die sekerheidsgroepering die gevaar van ʼn staatsgreeppoging geïdentifiseer het, maar dat die betrokke agentskappe die mense agter die plan dophou. Die stigting sê om […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het prokureur-generaal Pam Bondi opdrag gegee om die groot-jurie-getuienis wat met Jeffrey Epstein se sekshandelsaak verband hou, vry te stel. Dit volg ná druk deur sommige van Trump se getrouste ondersteuners om meer inligting oor die saak bekend te maak. Die Departement van Justisie het voorheen gesê hy het […]
# The Walter and Albertina Sisulu Foundation for Social Justice has criticised minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni’s coup claims as irresponsible and dangerous. The minister disclosed this week that the security cluster had identified a risk of an attempt to overthrow the government, but that the relevant agencies are monitoring those behind the plan. The […]
# Rugby: Die Springbok-agterspeler, Aphelele Fassi, sê hulle maak gereed vir ʼn Georgiese span wat tradisioneel sterk vorentoe beur wanneer die bal by die agterlyn beland. Die 23-jarige gaan môremiddag in Mbombela, Mpumalanga, die 12de keer vir die Bokke uitdraf wanneer hulle Georgië pak. Fassi, wat saam met Kurt-Lee Arendse en Edwill van der Merwe […]
# US president Donald Trump has directed Attorney General Pam Bondi to seek the release of grand jury testimony related to Jeffrey Epstein’s sex-trafficking case. This follows sustained pressure from some of Trump’s most loyal supporters demanding further disclosures in the Epstein case. The Justice Department has previously said it had around 200 documents relating […]