# Die polisie in Gauteng is op soek na ongeveer tien verdagtes nadat vyf mense gisteraand doodgeskiet en nog drie gewond is by ‘n taverne in die Shoba-informele nedersetting in Olievehoutbosch, Centurion. Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die verdagtes het na bewering die taverne binnegegaan en lukraak begin skiet, sonder om ‘n woord te sê. Die […]
# Die Siriese presidensie sê hy gaan ‘n nuwe mag ontplooi om die dodelike etniese gevegte tussen Bedoeïene- en Druze-vegters in die suide van die land te stop. Die kantoor van die Siriese tussentydse president Ahmed al-Sharaa vra vir selfbeheersing te midde van hernieude gevegte. Volgens die BBC is byna 600 mense dood sedert die […]
# Die DA sê sy lid Emma Powell se onthulling oor Mcebisi Jonas het ‘n ernstige geloofwaardigheidskwessie vir president Cyril Ramaphosa geskep. Die party sê Ramaphosa het Jonas aangestel om Suid-Afrika se diplomatieke, handels- en bilaterale belange met die VSA te bevorder nadat ambassadeur Ebrahim Rasool uitgeskop is. Willie Aucamp van die DA sê sedert […]
# Die ANC-jeugliga het die optrede van die DA-parlementslid, Emma Powell, sterk veroordeel. Sy het na bewering ‘n doelbewuste waninligtingsveldtog teen die Suid-Afrikaanse regering gelei tydens haar onlangse besoek aan die Verenigde State. Die liga-woordvoerder, Zama Khanyase, sê Powell het na bewering leuens oor Suid-Afrika se grondonteieningsbeleid versprei en die amptelike diplomatieke inisiatiewe van die […]
# Fietsry: Tadej Pogacar het gister ‘n tydtoets teen die opdraande uit in die 13de skof by die Tour de France gewen om sy voorsprong in die wedren tot meer as vier minute te vergroot. Jonas Vingegard en Remco Evenepoel het aan hul plekke in die algehele top drie vasgeklou. Die 10.9 kilometer lange tydtoets […]
# The Freedom Front Plus is calling on the minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth to urgently address the ongoing crisis of all maternity leave claims in South Africa. The party’s Heloïse Denner says the party regularly receives enquiries from all over the country from women who, in some cases, have been struggling for […]
# Gauteng police have launched a manhunt for approximately ten suspects after five people were shot and killed and three others injured at a tavern in the Shoba Informal Settlement in Olievehoutbosch, Centurion last night. Police spokesperson, Mavela Masondo says the suspects reportedly entered the tavern and started shooting randomly, without saying a word. The motive […]
# The Syrian presidency says it will deploy a new force to halt the deadly sectarian clashes between Bedouin and Druze fighters in the south of the country. Syrian interim President Ahmed al-Sharaa’s office urged “all parties to exercise restraint”, amid reports of renewed fighting. According to the BBC, almost 600 people have been killed […]
# The DA says says its member Emma Powell made a public revelation about Mcebisi Jonas that created a serious credibility issue for president Cyril Ramaphosa. The party says Ramaphosa appointed Jonas to advance South Africa’s diplomatic, trade and bilateral priorities with the United States of America after Ambassador Ebrahim Rasool’s expulsion. The DA’s Willie Aucamp says […]