# Business Leadership South Africa says if the country wants to achieve sustainable public spending, growth that generates government revenue is needed. This as Finance minister Enoch Godongwana is set to table the national budget in Parliament for the third time on May 21st. BLSA CEO, Busiswe Mavuso, told Newzroom Afrika that while it is […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy is bekommerd oor Israel se plan om grondoperasies in Gaza uit te brei. Israel se veiligheidskabinet het ‘n plan goedgekeur om sy militêre optrede teen Hamas te verhewig, wat die inval van Gaza en die behoud van sy gebied insluit. Die kabinet het ook in […]
# Motorsport: Alpine se Formule Een-span oorweeg skynbaar om Jack Doohan uit die komende Emilia-Romagna Grand Prix op Imola in Italië te laat. Die 22-jarige groentjie het nog nie vanjaar enige punte behaal nie. Die Australiër is gedwing om aan die Miami Grand Prix te onttrek ná ‘n botsing met Liam Lawson van Racing Bulls. […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê met die eerste herdenking van die instorting van ‘n gebou in George vandag word mense herinner dat tyd nie geregtigheid of aanspreeklikheid gebring het vir die slagoffers se naasbestaandes nie. Vier-en-dertig 34 mense is dood toe die vyfverdiepinggebou in aanbou ingetuimel het. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, […]
# United Nations secretary general António Guterres says he is alarmed that Israel plans to expand ground operations in Gaza. Israel’s security cabinet has approved a plan to expand its military offensive against Hamas, which includes the capture of Gaza and the holding of its territory. The cabinet also approved, in principle, a plan to […]
# Motorsport: Formula One team, Alpine, is reportedly considering dropping Jack Doohan from the upcoming Emilia-Romagna Grand Prix at Imola in Italy. The 22-year-old rookie is yet to score points this season. The Australian was forced to retire from the Miami Grand Prix after a collision with Racing Bulls’ Liam Lawson. Pierre Gasly has scored […]
# The GOOD Party in the Western Cape says with today being the first anniversary of the George building collapse, it’s a reminder that time has not brought the justice or accountability that the victims’ families deserve. On this day last year, 34 people were killed when a five-storey development collapsed. Public Works and Infrastructure minister, […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het berigte verwerp oor ‘n opstand deur sekere lede van die party se parlementêre koukus. Volgens City Press het lede van die koukus Vrydag in ‘n vergadering geëis dat die DA uit die regering van nasionale eenheid geskop moet word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie ná ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering het die afgelope 31 jaar beduidende vordering gemaak om arbeidswette te verbeter en werkers se regte te beskerm. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief die land se arbeidswette is deel van ‘n poging om die strukturele ongelykheid van apartheid te oorkom. Ramaphosa sê die stimulering van ekonomiese groei […]